[font=Calibri][size=3]Sealine together with Spyker

Simen

Sealiner
Frikster wrote:
Sarah de Jager wrote:
Frikster wrote:
Elke 5 min se almal niks en dan hou dit vir n uur aan,wragtig mense praat dan net stront,se net iets,ons is amper op die pad......!
Me e Simen não podem ir com mais!! Pesaroso  ^^..
Por favor, não fale qualquer mais absurdo, você está indo e que é final!

Jong julle twee, ek het ook een van die gehad en toe ons wiele bysit, word dit 'n Land Rover.

Maak vandag alles klaar wat ek moet doen behalwe pak, so ek is die ene ore en bek van vanmiddag af.
 
Frikster wrote:
Sarah de Jager wrote:
Frikster wrote:
Elke 5 min se almal niks en dan hou dit vir n uur aan,wragtig mense praat dan net stront,se net iets,ons is amper op die pad......!
Me e Simen não podem ir com mais!! Pesaroso  ^^..
Por favor, não fale qualquer mais absurdo, você está indo e que é final!
Eu só dizia disparates como você disse que nós devemos (hope I can remember all this!!)
 
Sim apenas como Frikster disse, falando um pouco de absurdo .... lol
 
Frikster

Senior Member
LOL..word darem nou strong gepraat om die tyd om te kry!.......Ek translate net vir die nie ge komper-tiriseerde(competerized) member!
 
Mbotyi_boytjie

Senior Member
Hi Kaspaas

Die liggies wat fanie vir ons gegee het is meer gepas vir die tent en daar waar ons tackle up ens. Hulle is basies in 'n tube met 'n paar LED liggies binne-in.

Die kom saam met 'n 12V laaiertjies wat ons in ons sigerette aanstekers kan inprob as ook 'n paar 220V ac laaiers.

Al wat ons self voor moet voorsien is 'n herlaaibare 12V 7amp/h battery.

Ek sal traai fotos neem die naweek en hulle post, as ook fotos van hoe die batterye lyk. Hulle kos so R100 per battery.

Fanie, sterkte met die lang pad - baie korter as ons s'n, maar met n landy....he he. Maak daai visse se bekke behoorlik seer!
 
Frikster

Senior Member
Het sealine n bank rekening? Maw sou jy iets wou skenk of so waar sal daardie fondse gehou work.Rede hoekom ek vra is: Volgende jaar met die angola trip maak ons een spot as a raffle beskibaar,kom on se dit kos R50 n kaartjie en dit word getrek en die wenner gaan saam mahala!

Net n gedagte ,dink dit sal nou n lekker storie wees om te vertel:" Diie Angola trip wat ek gewen het vir R50 en daar het ek `63647455 visse gevang etc,etc,et

Wat dink julle?
 
::S::S::S::S::S::S::S
 
Fanie

Sealiner
Oom Kaspaas, jammer maar dis nou uit my hande. Jy moet van nou af met Mbotyi_boytjie praat. Hy het reeds hier bo gepos. Ek het minder as 'n halwe slapie oor !

Die batterytjies is dieselfde as die wat hulle gebruik vir huis alarms. Dis 'n 7Ah SLA battery

Die liggies behoort genoeg lig te maak om die vol kan wyn te kry en te sien watter komkommer toebroodjie het die grootste stuk komkommer op. (Dis 'n nuwe een ! Komkommer by die see)

Die liggies maak ook lekker lig as mens hom op 'n paal sit en bietjie hoer sit sodat die lig bietjie wyer skyn.

Moenie in die liggie in staar nie. Die LED's word deur 'n klein computertjie aangedryf en die LED's word deur 'n geheime kode geskakel, omdat dit egter so vinnig gedoen word kan jy dit nie met die oog sien nie. Die boodskap wat onbewustelik deur die brein ontvang word se 'Gee my al jou geld en gee jou kar vir my behalwe as dit 'n Land Rover is'.
As jy nie in die liggie in staar nie dan filter die omgewing die boodskap uit. Dit skyn net baie skerp.
 
Fanie

Sealiner
Dalk moet julle die klomp by die grenspos net leer Afrikaans praat, dit sal mos baie beter wees.

Buitendien, watter beter taal is daar !
 
Fanie

Sealiner
Nou as jy weet daars niks beter nie vir wa sta en besig jy steeds die volksvreemde ! Ek kan sien daars groot werk aan julle siele by die tuiskoms. Oom Simen sal maar die cattle prodder moet saamvat. Niks soos 'n behoorlike ontwakening met tye om bietjie perspektief te hou nie ne' ;-)

Oom Simen, so twee sekonde dosis net voor slapenstyd, dit sal die onderbewussyn dit laat verwerk deur die nag en 'n beter produk smorens verseker. Dag drie kry jy koffie in die bed en jou kit word gedra...
 
Top