[font=Calibri][size=3]Sealine together with Spyker

Jislaaik!!!! Ek wens ek kon dit maak.....eendag....sug!!!!!

Wat sal gebeur as ek 200 bloedwurm in smokkel....10 per man.....:spite:spite:spite

10 jaar tronkstraf per wurm...2000jaar, shoe...wonder of ek dan nog sal weet hoe om vis te vang....lol

:cry1:cry1:cry1

Ps: vir die wat dit gaan maak, dit gaan 'n belewenis wees en ek envy julle!!!

Ek kan al klaar nie meer wag vir die report oor julle trippie nie!!!

Oom Simen, ek gaan nog eendag vir julle daar in Nam kom kuier en probeer so paar kabeljoue en Steenbra hak!!!

::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:
 
Simen

Sealiner
Goeie nuus Frikkie.

Ek het eintlik 'vergeet om te noem die toer is familie gebasseer, so jy kan vroulief met 'n geruste hart saamneem.

Hannes, Loomis, kom manne laat die stoutgat bende 'n effort insit om saam te gaan, ek sal genoeg borg geld saamvat om julle op die visvang te hou

( mag dalk net vergeet om Wikus se brg geld saam te neem)
 
Simen wrote:

:fbash:fbash:fbash:fbash
 
JasonF

Sou nie omgee om te gaan nie, maar die kennisgewing is te kort vir my.
 
proprettyboy

New member
guys just keep in mind that the fuel might be cheap but its not decent the trucks at the company i work at are always busy empting their water traps .. either than that i would love to go with on the trip unfortunatly i cant afford it but mayb on the next tripif there is 1
 
DJP

Sealiner
Kyk ek wil vrek graag saam gaan maar ek was nounet vir 4 maande in amerika so ek push al klaar my luck by die bank. Ek dink die galjoen bende gaan maar kyk om vir hannes101 te stuur sodat iemand ons darem verteenwoordig!:wfish
 
Trophy

Sealiner
Simen wrote:
  ;)I am still waiting for Trophy to confirm! ;)

Money...money...money!

I have already half planned my 'away' trip to join some Sealine guys for a trip to KZN North Coast. Gotta get that monster Zambie!!

If a ship comes in and the green backs roll...I may be able to get the wife to agree. Last year I managed to swing her with a new car and kitchen...these fishing trips cost more than what meets the eye! LoL

DJP

Sealiner
Simen, hoe werk die storie ivb met die kamera- man en toerusting wat gaan gebruik word? Wie doen die produksie van die DVD?
 
Katonkel Tom

Sealiner
Trophy wrote:

Ag T with the world cup soccer booking, you can sponsor the whole event and pay the cameraman!!:spite
 
Simen

Sealiner
DJP wrote:
Simen, hoe werk die storie ivb met die kamera- man en toerusting wat gaan gebruik word? Wie doen die produksie van die DVD?

DJP ---om baie eerlik te wees ek het nog nie regtig aandag daaraan gegee nie, maar die idee is om iemand wat 'n regte kamera man is saam te neem op die toer. Ons beoog om die hele toer se kostes ( die kameraman s'n ) te dek.

Soos jy weet is ons nie 'n wins geoorienteerde site nie, so ons kan nie bekostig om 'n kameraman te HUUR nie. Ook met die produksie van die video gaan ons staat maak op die feit en hoop dat ons dalk op Sealine 'n lid het, wat of, so maatskappy besit, of vir een werk, ons te help daarmee.

Sou ons so 'n persoon kry, sal ons een of ander fonds insameling aan die gang kry om sy toerkoste te kan dek.

Vir ons (Sealine) lede probeer ons 'n kans in 'n leeftyd bied.

Dit is in kort.
 
Mev. Spyker

Senior Member
Angola trip July 2010

These are the fish you can expect to catch in Angola !!!!
 
Attachments

  • Marina 560.jpg
    Marina 560.jpg
    33.2 KB · Views: 553
Top