[font=Calibri][size=3]Sealine together with Spyker

kaspaas

Sealiner
Manne, julle het my nou koue rillings hier agter my dinges afgegee wat my slapelose nagte gaan gee!!!!::rm::rm::rm

Simen, jy reken man sal kan wegkom met so R10 000 vir die trip? My hanne sweet al klaar en ek dink dinge wat nie ge-print kan word nie. Miskien moet ek iets verkoop wat ek nie rerig nodig het nie of miskien moet ek....... Ok, ek sal aan iets dink.
 
V12

New member
Hello Simon,

Ek en my laaitie wil baie graag gaan. Ons droom al oor Angola vir drie jaar en vang maar intussen in Henties. Die tyd is nou die ding want die SA skole begin die 13de Julie. Wat is kans dat mens dit een week kan terugtrek?
 
Simen

Sealiner
kaspaas wrote:
Manne, julle het my nou koue rillings hier agter my dinges afgegee wat my slapelose nagte gaan gee!!!!::rm::rm::rm

Ek gaan hierdie naweek soooooo nice wees met Tannie Kaspaas, sy gaan sommer weet daar's 'n slang in die gras... he he.

Simen, jy reken man sal kan wegkom met so R10 000 vir die trip? My hanne sweet al klaar en ek dink dinge wat nie ge-print kan word nie. Miskien moet ek iets verkoop wat ek nie rerig nodig het nie of miskien moet ek....... Ok, ek sal aan iets dink. En jy se dis selfs moontlik om die "Tannie" ook saam te neem
Absoluut, die "Tannie" moet saam, word gereel vir die familie.
? Flippit, nou raak man desperaat en ::balance:eek:orweeg ek enige opsie om die trip mee te maak... he he

Kaspaas met 10 gaan jy nog kleingeld kan he, onthou ond groot uiygawe is brandstof, dit is hoekom ons 4 ouens per DC aanbeveel.

Die groot ding wat ons nie uit die oog moet verloor nie, is dat ons ( veral Spyker en Marina) hulle kontakte gebruik het om die toer vir die EENKEER prys saam te stel.

Net om jou 'n idee te gee, ons kampgelde is 50%+ minder wat dit gewoonlik is vir enige iemand wat daar aandoen.

Klein storie-- Ek en Michele het eendag net besluit ons is nou moeg vir al die GEMORS wat ons altyd saamkarwei en in die garage of stoorkamer opgaar. Dit was laasjaar.

Onthou dis daai goed wat te waardevol is om weg te gooi maar nie gebruik word nie--die wat ons bere vir ingeval---jy ken die storie.

Net daat begin 'n skoonmaak en allees word gesorteer en in bokse gesit.

Vind uit wanneer die plaaslike afslaer vendusie hou en vat alles soontoe.

Na koste en wat alles loop ons met die R23000-00 Ja, drie en twintig duisend rand in ons sak weg, en dit alles net oor bere vir MISKIEN.
 
kaspaas

Sealiner
Simen wrote:

Sug.... jy moenie nou vir Tannie Kaspaas idees gee nie. Sy dreig al lank om tydens een van my "hengel afwesighede" die geleentheid te gebruik om die Wendy huis (of soos iemand anders sal noem "pakkamer van vele dinge") leeg te maak en alles wat ek nie die afgelope 5 jaar gebruik het nie, te verkoop of sommer net weg te gee!! ha ha
 
Simen

Sealiner
V12 wrote:
Hello Simon,

Ek en my laaitie wil baie graag gaan. Ons droom al oor Angola vir drie jaar en vang maar intussen in Henties. Die tyd is nou die ding want die SA skole begin die 13de Julie. Wat is kans dat mens dit een week kan terugtrek?
Ek antwoord jou op PM.
 
kaspaas

Sealiner
Loomisx5 wrote:
Simen wrote:
kaspaas wrote:
. En jy se dis selfs moontlik om die "Tannie" ook saam te neem
Absoluut, die "Tannie" moet saam, word gereel vir die familie.
"Tannie" ..... MMMMMMMMMMM julle bekke is groot. Wag tot julle vrouens hoor julle noem hulle "tannies"

Ek sal in elk geval sukkel om vir mammie verby Windhoek te kry verby haar familie.
Luister, sy vat dit in haar stride. Die klomp manne het haar tydens die Struisbaai Comp as Tannie Kaspaas begin aanspreek en sy het gladnie omgegee toe die klomp jong "handsome hunks" (lees ***Galjoen***, Hannes101, en andere)  haar so aanspreek nie! ha ha. Sy wil daarna elke keer as ons 'n weg kompetisie het, saamgaan!!!
 
Ai, ou Loomis, leer nou iets by die OOMS, vat vir vroulief saam, los haar in Windhoek en laai haar oppad terug weer op. So kry jy die beste van 2 werelde. Sy is gelukkig, want sy sien die famile, jy is gelukkig, want jy gaan saam visvang.

1 geluk X 1 geluk = altwee gelukkig en niemand kwaad vir mekaar nie.
 
AndriesH

Sealiner
kaspaas wrote:
Luister, sy vat dit in haar stride. Die klomp manne het haar tydens die Struisbaai Comp as Tannie Kaspaas begin aanspreek en sy het gladnie omgegee toe die klomp jong "handsome hunks" (lees ***Galjoen***, Hannes101, en andere)  haar so aanspreek nie! ha ha. Sy wil daarna elke keer as ons 'n weg kompetisie het, saamgaan!!!
Wees versigitg Kaspaas.
Een van die dae gaan die uitnodiging direk na haar toe, dan word jy net 'n Ghielie.
Vra my, ek weet.
:wfish
Sy bly tog my beste hengelmaat
 
Simen

Sealiner
AndriesH wrote:

So wat jy eintlik se is dat ek die uitnodiging aan Yolanda moet rig
 
Simen

Sealiner
Now's a good time as any to get the list started.

Frikster

Hannes 101

Simen

Sarah

Mev. Spyker

Spyker Kruger.

Expat

Sealiner
Ek gaan my bes probeer om ook saam te gaan, maar gaan eers in Mei verseker kan se as daar nog n plek vir my oop is.
 
Mev. Spyker

Senior Member
Ek hoop nie die tanie lees die laaste deel raak nie. ha ha lol !!!!!!!!!!

kaspaas wrote:
Manne, julle het my nou koue rillings hier agter my dinges afgegee wat my slapelose nagte gaan gee!!!!::rm::rm::rm

Ek gaan hierdie naweek soooooo nice wees met Tannie Kaspaas, sy gaan sommer weet daar's 'n slang in die gras... he he.

Simen, jy reken man sal kan wegkom met so R10 000 vir die trip? My hanne sweet al klaar en ek dink dinge wat nie ge-print kan word nie. Miskien moet ek iets verkoop wat ek nie rerig nodig het nie of miskien moet ek....... Ok, ek sal aan iets dink. En jy se dis selfs moontlik om die "Tannie" ook saam te neem? Flippit, nou raak man desperaat en ::balance:eek:orweeg ek enige opsie om die trip mee te maak... he he
 
kaspaas

Sealiner
Simen wrote:
AndriesH wrote:
kaspaas wrote:
Luister, sy vat dit in haar stride. Die klomp manne het haar tydens die Struisbaai Comp as Tannie Kaspaas begin aanspreek en sy het gladnie omgegee toe die klomp jong "handsome hunks" (lees ***Galjoen***, Hannes101, en andere)  haar so aanspreek nie! ha ha. Sy wil daarna elke keer as ons 'n weg kompetisie het, saamgaan!!!
Wees versigitg Kaspaas.
Een van die dae gaan die uitnodiging direk na haar toe, dan word jy net 'n Ghielie.
Vra my, ek weet.
:wfish
Sy bly tog my beste hengelmaat
So wat jy eintlik se is dat ek die uitnodiging aan Yolanda moet rig
Het die aangeleentheid so taktvol as moontlik opgehaal, gistermiddag na ek heeldag vir die "Tannie" in die tuin geswoeg het. Het selfs dwarsdeur die Bulls game gewerk en is nie eens eenkeer uitgevang dat ek skelm die huis-in is om gou-gou die telling te "check" nie.... sug.... ek is duitlik en sonner omhaal van woorde herinner dat sy nou nie eintlik hou van visvang nie (sagkens gestel vanwee die familie-aard van hierdie forum) en dat sy verneem het daars na bewering geen Malls waar ons, ons gaan begewe nie. Dus sal ek maar op my eie die ekspidiesie moet aanpak.... as ek van nou tot dan uiters soet en voorbeeldig is, as ek die geldjies uit 'n anner bron as die huishouding s'n kan vind en as sy daardie tyd vir haar familie in Pretoria en omgewing kan gaan kuier. O ja, en as ek iemand betroubaars kan vind om gedurendie daardie tyd na die oorgewig Labrador, die histeries temperamentele Staffie-tefie en die twee diva-katte kan omsien. Broers en Susters, ek benodig 'n redelike groot en sterk gebedsgroepie....^^..
 
Top