kan julle dalk vir my se waar ek 'n fly tying kit kan koop?^^..
M meesterbeer Senior Member Oct 13, 2008 #1 kan julle dalk vir my se waar ek 'n fly tying kit kan koop?
B Brushhog Senior Member Oct 23, 2008 #2 Flytying kits is nou moeilik om te kry,ons het seker 4 maande laas voorraad gekry,so ver ek weet is daar nie plekke in die Kaap met flytying kits op die oomblik nie.Dirk
Flytying kits is nou moeilik om te kry,ons het seker 4 maande laas voorraad gekry,so ver ek weet is daar nie plekke in die Kaap met flytying kits op die oomblik nie.Dirk
T The Urchin Banned Dec 10, 2008 #4 Full fly tying kit for sale, PM me if interested. Also fly rds and reels