Wernerbloem
New member
Ek het die naweek n groot glas bak met water gevat en die floating tyd van floaties getoets.
Ek het die volgende hoeke op my strop 9555 Nr8
Met die competition float (1 Float sonder swd) was die floating tyd +/- 8 tot 12 minute. Saam met swd +/- 5 tot 7 minute.
Met die groot stevenson float sonder swd het die hoek bly flaot vir 38 + minute. (die float het ek nie getoets saam met swd nie).
Die MG Bleeding floats het glad nie gefloat met die 9555 hoek nie , slegs gefloat as ek dit saam met n competion float gebruik, weereens +/- 8 tot 12 minute.
Ander toets wat ek gedoen het was om drie Carp fanatic floats op te sit en die dan met swd toegemaak, die metode het baie lank gefloat na n uur het ek dit uitgehaal (toe nog steeds gefloat).
Nou die vraag wat ek wil vra is dink hulle ek moet liewer na n kleiner ligter hoek toe oorskakel om die floating tyd van die floaties te verberter, of kan ek dalk my boonste hoek vervang met n 0.8 Diachi om sodoende te verseker dat die hoek langer float.
PS: Daai floating deeg van stevenson op n hoek float so min soos ek kan vlieg.