Flecking a snoek

oomfaan

Senior Member
Saturday we had some luck with the snoek and had to clean our catch. I only had a very short knife with me and had a herd time doing the lob (I'm still very new at this flecking thing).
What are the requirements for a good flecking knife? Smooth or serrated? How long? And is there any brand in particular or will a sharp Okapi also work. I do believe it is a skill and technique, but am sure the right knife will also help.
 

Mike D

Senior Member
Definitely an art with loads of practice - I never cease to gaze in amazement as a skilled knife goes to work and within mere seconds the snoek is flecked. Faan, those that I have witnessed use a smooth blade of at least 6" in length. I think the serrated edge will tend to tear the flesh!
 

Koper

Senior Member
oomfaan wrote:
Saturday we had some luck with the snoek and had to clean our catch. I only had a very short knife with me and had a herd time doing the lob (I'm still very new at this flecking thing).
What are the requirements for a good flecking knife? Smooth or serrated? How long? And is there any brand in particular or will a sharp Okapi also work. I do believe it is a skill and technique, but am sure the right knife will also help.
Smooth & super sharp with a kind of roundish tip, not an sharp point.

Most important of all, a practice hand!  I can stand and watch the flekkers the whole day.
 

miles

Sealiner
The BEST method for recreational anglers is to simply buy a SEPERATE knife for flecking fish. 6" flat edge blade works very well.

The most important thing is that it MUST be SHARP!! Carrying a sharpening stone is a good idea.

I use a 6" TRAMONTINA knife, which is available at most tackle shops. They come in either a white or blue handle and retail for R70-R100. BRILLIANT knives!!

The normal cheap snoek bait knives sell for R30-40 and also work, but they need to be sharpened REGULARLY, whilst the TRAMONTINA needs MUCH LESS sharpening and holds its sharp edge for VERY long...........

I always carry 2-3 knives in my snoek mandtjie, as you'll often lose a knife overboard, especially when a school shoots up under the boat and it all line vas. In the haste to catch as many from that school as possible, you often get a knife being knocked overboard or a line tangling with the knife and then getting pulled overboard...........
 

Willemossel

New member
oomfaan wrote:
Saturday we had some luck with the snoek and had to clean our catch. I only had a very short knife with me and had a herd time doing the lob (I'm still very new at this flecking thing).
What are the requirements for a good flecking knife? Smooth or serrated? How long? And is there any brand in particular or will a sharp Okapi also work. I do believe it is a skill and technique, but am sure the right knife will also help.
Daar is 'n plek in Paardeneiland met die naam "Big Catch", waar jy ordentlike messe kan koop.  Sien www.bigcatch.co.za.  Aangeheg is die messe se katalogus.  A is te dik, B en C is reg, moet net gereeld geslyp word.  D is vir as jy al gekonfyt is.  Hulle verkoop ook al die ander goodies.  Ek het so 2 jaar gelede dollies gekoop R 100.00 vir vyf en 1000m 43? kg lyn vir R 80.00.  Hoeke ens. is ook cheap.  Saterdae oop.  Hoop dit help.
 

Attachments

  • bigcatch knives.jpg
    bigcatch knives.jpg
    68.8 KB · Views: 100

doggies

New member
Plat stywe lem . 20 cm lank , en skerp skerp skerp !! Die messe met die ronde punte verhoed dat jy dwarsdeur die snoek se vel sny soos met skerp punte . As van beter staal gemaak is wat nie gou stomp word nie ,help baie as so 100 plus op n slag moet vlek . En hou maar jou vingers dop , dit word soms n bloederige storie en dis nie vis bloed nie .

Hou daai mes egter met Arendsoe dop !! Almal wil hom HE !!

Geheim is om lang aanmekaar snitte te maak van een punt tot by die ander punt . Karring laat daai snoek lyk of hy deur n vleismeul is,  dan wil niemand hom he nie !Die plat lem help om daai lang reguit snitte te maak .

Dit help as iemand jou stap vir stap wys presies hoe om dit te doen . Net staan en kyk en dit dan gaan doen is nie so maklik nie !Maak vrede daarmee dat jy ten minste een of twee gaan verwoes voor jy dit regkry .Met die kop aan is die kop deffinitief die moeilikste , n snoek is nie n snoek sonder sy gevlekte kop nie . Daai ou bulle van 5 kg + se koppe is kliphard en wil gesny wees . Is dan ook net waar die meeste ongelukke gebeur ! Die kiewe moet ook op presies die regte plekke los gesny word , dan kom hulle maklik uit . Om hulle met die hand elke keer uit te trek is n stekerige besigheid en na n paar snoeke hou jou hande nie .

Die stukkie vis net op die sement onder die snoek help ook baie . Snoeke kan baie glad word van die bloed , slym en binnegoed . Om n Snoek te vlek wat nie wil stil le nie is n ander storie .

Ander belangrike punt is om snoek se nek so gou as moontlik te breek net na jy hom gevang het . Snoeke wat op die dek le en stuipe kry is gevaarlik en maak gewoonlik al wat n lyn is in 1 hengse hekelwerk ! Dis te se as jy nie n stang se hoek in jou been het teen daai tyd nie . Knuppels is twak en gemaak vir mense wat bang is vir die visse . Swaai hom onder jou blad en breek sy nek op die regte manier , dit sal keer dat hy vanaand by die huis een groot pap snoek is !!!As hy val kry hom so vinnig as moontlik in die hande sonder om op hom te trap . Druk jou duim en wysvinger in sy oe  ,hy gaan hulle nie weer gebruik nie, en tel hom so op .

Gepraat van oe , as een van die snoek se tande jou dalk vang op jou vingers wat heel waarskynlik gaan gebeur . Haal een van die visse se oe uit en smeer die oog vog aan die plek , dit help vir die bloeding en dalk branderigheid .Daar is nie tyd vir gesiggie pleisters daai tyd met die skool onder die boot nie .

Indien jy nie kommersiele permit het nie , hou tog maar by die 10 visse wat jy mag vang per persoon met gewone lisensie . Ons wil hulle nog lank mag vang ,mooi gevra ! Gewoonlik neem die koors baie vinnig oor as hulle lekker byt !

Stuur paar van daai visse noord !!!!!   ^^..

Doggies
 
Top