. [flash=425,344]http://www.youtube.com/v/fBU7PaI

Naruto

Sealiner
.

[flash=425,344]http://www.youtube.com/v/fBU7PaID7bs&feature=fvwrel&hl=en&fs=1[/flash]

[flash=425,344]http://www.youtube.com/v/zA2iH7IXa4I&feature=relmfu&hl=en&fs=1[/flash]

[flash=425,344]http://www.youtube.com/v/CXASgh5fOI8&feature=fvwrel&hl=en&fs=1[/flash]
 
Osie

Senior Member
Wow love this videos The way the oke casts in the first video is normally how I cast. Now I understand why I sometimes break my line.

A few questions: Is he saying that he is using a braid leader in the first video?

In the third video he says to the guy to pull the rod harder becase it is a stiffer rod. In other words the stiffer the rod the more power you have to put in your left arm.
 
Naruto

Sealiner
Direct links. Start at the bottom link upwards. Not easy posting from my
phone:

http://www.youtube.com/watch?v=CXASgh5fOI8&feature=channel

http://www.youtube.com/watch?v=zA2iH7IXa4I&feature=channel

http://www.youtube.com/watch?v=fBU7PaID7bs&feature=channel
 
reynard

Senior Member
Thanks it seems it is the youtube site being blocked by the works security system. I will try from n friends computer
 
Jan Viljoen

New member
More from the same guy.

http://www.youtube.com/watch?v=lt4m6HPo_KI
[flash=640,480]http://www.youtube.com/v/lt4m6HPo_KI[/flash ]
Njoy

J
 
Visman

New member
Oor die kop ingooi gaan nooi vir jou die regte distansie bring wat jy by kan uitkom nie. Jy sal maksimum 120m ver gooi, behalwe as jy die duurste stokke het wat jou daai ekstra 20m gaan gee. Indien jy nie uit die skouers uitgooi nie, sal jy nooi bo 140m kom nie.
 
Cheetha FS

Sealiner
Visman wrote:

Stem saam maar dit werk goed as jy moet kolgooi vir n kompitisie.
 
Naruto

Sealiner
Wel, ek gooi n P5 150m met hierdie tegniek. En dis op n rugbyveld gemeet, nie op oop water met n line-mate met n boog in die lyn nie. Dis belangrik om die regte stok met die regte gewig(van die totale strop met bol ens)en lyn te kombineer ook.
 
Enigma

Moderator
Posted this a while back already.

With competition Carp angling at the world championships you may only cast over your head.

The whole Protea team is drilled in this technique and all of the team can consistently cast 180m on a straight line with baited rig and all can cast a loaded spod onto a line clip at 140m. This is the reason we are 4 times World Champions.

Every year the Serbians and Croatians video us and have it presented to the jury for an application to have use disqualified as they maintain it is not possible to cast the distances we do with rids and spods and each year it is confirmed we are not surf casting but conventional casting in a vertical plane.

Do the technique correctly with correct timing and release following the correct trajectory with a thin line and 200m with a 13' G2 Blue marlin is a definite reality and not thumb sucking
 
Carll

Senior Member
Oom G wrote:
Ek sit met die selfde k@k by my......kry nie die vids gesien nie....
Oom G watter Browser gebruik jy ?( Google,Google Chrome or Fire Fox) As jy Google Chrome gebruik moet jy jou Flash Player manual install anders download net die Flash Player.
 
Visman

New member
Naruto wrote:
Wel, ek gooi n P5 150m met hierdie tegniek. En dis op n rugbyveld gemeet, nie op oop water met n line-mate met n boog in die lyn nie. Dis belangrik om die regte stok met die regte gewig(van die totale strop met bol ens)en lyn te kombineer ook.

Ek kan ook oor my kop gooi en het al gemeet met 'n line mate dan kry ek met 'n P3 136m met my alivio's voor ek low riders laat fit het. Ons haal eers die boog uit die lyn uit. Sodra jou strop die water slaan katrol jy totdat die lyn styf is. Dan sit jy die linemate op en katrol. Op die manier weet jy akkuraat hoe ver jy gooi. Die probleem is dat jy nie kan meet net met 'n skoon gewig nie. Jy moet met aas aan gooi. Die bol het redelik weerstand deur die lug. Oor jou kop kan ek nie sien dat jy meer as 130m met bol op kan gooi nie. Onthou daar is 'n groot verskil tusses spesie en konvensioneel.

Die video is beslis nie konvensioneel nie, daai stroppe is baie swaarder as ons konvensionele stroppe met bolle en hulle gebruik ook meestal braid.
 
Alivios is nie juis casting stokke nie. 136m met meeste graphite stokke is maar die standaard met skoon gewigte. Ek maak my lyn styf voor die gewig die water tref. Dan weet ek sommer die boog is minimaal. Eks ook baie realisties. Sal nie se ek het iets gedoen wat ek nie weet ek het gedoen nie.

In hierdie video gaan dit meer oor die tegniek. As jy deur die hele video kyk sal jy oplet dat die ou met 0.3mm braid hengel. Meeste komp hengelaars hengel met 0.17mm of 0.18mm hooflyn. En soos ek reeds gemeld het, het ek daai 150m gemeet op n rugbyveld. Al was daar n boog in die lyn sal ek tog nie die boog volg om die gewig uit die grond uit te haal soos dit 10cm in die grond in vassit nie. Ek loop sommer reguit tot by die gewig. Veels te veel moeite om agter die boog aan te loop...lol! En as ek kan byvoeg, was daai cast eintlik 165m en ek het dit afgebring na 150m sodat mense nie dink ek praat bollie nie... Al wat eintlik belangrik is dat mens ten minste 120m konstant kan gooi met bol. Enige iets verder dan verander mens se taktiek. Groter gewig en kleiner bol(of geen bol). 
 
Top