Fishing Streams with alot of rocks/logs etc.

fishy_fishy

Sealiner
Hi Guys

I recently fished at a river that has a lot of obstruction in the water, logs, rocks etc. The fishy are in these areas but many a time you end up having a snag. What traces can the experience hands share with me that will allow to fish in the slow moving stream while minimizing stucks?

Also, can someone explain to me why the Tiger Fishing and Yellow Fishing posts are lumped into one?

Catch & Release....:sf:::
 
i normally just use a drop shot jig, what are you fishing for? bass, trout, yellow fish? the river i fish is frequented by fly fishers who for some strange reeason have a problem with me using spinning gear even though i have my fly rod with me there are just some snags or overhangs that i just cant get a fly into

 

so standard drop shot jig(dependant on species) and a curly tail etc  
 

fishy_fishy

Sealiner
I usually fish for yellow fish, with mealie pips, floaties or worms. Please can you  share a picture of what a drop shot rig looks like. Is this technique using artificial lures?
 

LeonK

Member
baie maklik

ek gaan probeer verduidelik maar dit gaan maar sukkel

jy gebruik daai bass sinkertjies wat soos n tregtertjie lyk - hulle gebruik dit as hulle die texas rig gebruik
ryg hom deur jou lyn
maak nou net een hoek vas aan die einde van die lyn
maak so 15cm bokant die hoek n double loop met die lyn
van van daai dun, groen rietjies/grassies wat jy langs die water kry en druk dit deur die "loop"
trek nou jou lyn styf en maak seker die grassie/rietjie sit stewig vas in die "loop"
sinker gaan nou bo op loop rus wat jou dan die gly effek gee
wat nou gebeur is dat wanneer jy die vas "kap" dan sny die lyn deur die riet/grassie en die sinker skuif af tot teen die hoek wat jy n free running lyn gee
of as hy vassit, en jy trek jou lyn styf, dan sny die lyn ook deur die riet...die sinker skuif af tot teen die hoek en die vis skud die lyn outomaties los.

hoop jy verstaan
 

LeonK

Member
en moenie n floatie in die stroom gebruik nie, hy spoel af....behalwe as jy as backing vir n mielie gebruik maar hy gaan nogsteeds nie lank op bly nie
 

fishy_fishy

Sealiner
Goeie Middag Rampokker

My Afrikaans is nie te sleg nie, maar om seker te wees ek saal my vriend (Anton) vra om jou reply te vertaal. Baie dankie vir die reply

:thankie
 
Top