Fishing Report

PI

Senior Member
The Pro Mania Classic was held yesterday@ Heartsease Vaaldam.

The event was well organized and around 90 anglers pitched for the day.

I ended up with 8 fish 2 didnt weigh witj a weight of 3.2kg. The wind was terrible :uzi

Baits used was MZ/Beast?DCX (Maize/Bunspice/FX) I later added Almond X

JR/Ebony/Vaalking ( Hasbeen/Ebony/Looti)

My brother ended with 12 off fish for +- 5kg

Baits was Almons Nitro dough with Juana soft floats I think on the bol it was Twin Towers/Little Boy/Quatro and Rooi GP/Looti on the other rod.

 
 

Attachments

  • 010420121366.jpg
    010420121366.jpg
    76.1 KB · Views: 290

PI

Senior Member
Dankie LeonK, Dinge was rof in die oggend met waves en sterk wind, maar dis hoe jy se, darm het ek vis gekry.

Ek moet net uitwerk hoe om at least 2 of 3 vis te kry in die oggend, want ek vang geen vis tot en met 10h00 nie....

Ek sal die resultate opsit sodra ek die groen lig gekry het van Ulrich.

PI
 

PI

Senior Member
Thanks vir die feedback.

Het jy miskien ander moontlike combo's?

Myne is

1. Looti/hasbeen/FX

2. Ebony/Banjo

3. Devilsfork/FX

PI
 

PEETO

Senior Member
Hi PI

Ek glo in twee kombis in die oggend, hul is Tac/Honey en Vicks Looti.

Sal mieskien ook  dan die hoek ase spuit met skoon spirits of tcp.
 

LeonK

Member
pieter gaan praat met michael sodat hy n dip kan bou wat tussen bass en barry van niekerk se beast is.

daai sousie gebruik jy as n basis en bou die kombinasies om hom. dis iets waarmee jy nie vaaldam toe kan gaan deesdae nie.

fx
lootie
PJ
banjo
biddulphs
duiwelsdrek
peach

om net n paar te noem wat jy met daai sous kan kombineer.
 
Top