Hi Danie,
Ek doen nogal gereeld trips by myself en kry redelik baie vis. Met my werk is ek af 6 maande van die jaar. Maar dan is die probleem ook niemand gaan ooit saam nie(verlof is probleem vir ander mense). So gee my n skree deur die jaar as jy beeld materiaal soek. Dalk pas dit in by een van my trips, wat meestal vidal en Moz is.
Cheers
Pieter