danie terblanche
New member
Goeie more almal.Na maande se gespook en spartel het ons uituindelik dit reg gekry om ligtyd te kry op top tv om ons eie jetski fishing progam te begin skiet.Alles is nou gereed om te begin.Ons het bekende name in die sang industrie en rugby wereld.Ek is opsoek na n profesionele jetski hengelaar watondervindig het.As iemand dalk so iemand ken ?
En dan wil ek graag julle vir voorstelle vra.WAT WIL JULLE BAIE GRAAG SIEN
HELP MY ASB
En dan wil ek graag julle vir voorstelle vra.WAT WIL JULLE BAIE GRAAG SIEN
HELP MY ASB




