BergieVisserman
Sealiner
Ek sal so maak dankie. Ekt vandag my eerste haaivang sessie gehad, en die son het my stukkend gebrand daar by die saal, met die eerste cast het die leader knot my gebyt, en ekt my vinger amper in 'n hammerkop se mond verloor. Uit en uit 'n leke dag, eks net bly niks groot het my gevat nie lol. Hiers 'n foto van my eerste groterige haaitjie, hy boks nogals leke vir so klein outjie. Let we'll die bloed is my hand en sy mond van die hoek, die haai het weer veilig weggeswem om sy ma te gaan vertel.



', 'images/emoticons/f5.gif')