Fishing Mossel Bay

Ek sal so maak dankie. Ekt vandag my eerste haaivang sessie gehad, en die son het my stukkend gebrand daar by die saal, met die eerste cast het die leader knot my gebyt, en ekt my vinger amper in 'n hammerkop se mond verloor. Uit en uit 'n leke dag, eks net bly niks groot het my gevat nie lol. Hiers 'n foto van my eerste groterige haaitjie, hy boks nogals leke vir so klein outjie. Let we'll die bloed is my hand en sy mond van die hoek, die haai het weer veilig weggeswem om sy ma te gaan vertel.
 

Attachments

  • Vlees%20Bay-20121011-00422_1349961612649_o_1349988197706_o.jpg
    Vlees%20Bay-20121011-00422_1349961612649_o_1349988197706_o.jpg
    78.7 KB · Views: 306

Stapies

Sealiner
Hello Wynand,

Ek moet se geluk ou bul!!! Julle het lekker pret gehad! Net een ding wat ek aan die mense wat die vis sien wil se is dat wynand lewens lank is! So die haai lyk baie klein teen hom! Die foto doen nie die vis enige justice nie... Ek sien voldende naweek, hopenlik werk jy nie dan nie en dan kan ek jou vat om 'n paar groot nunus te gaan jag!!!
 

200ts

Senior Member
Have a look at windguru :( should i just take a scratching outfit and hope for the best?
 

Attachments

  • WindGuruMosselBay.PNG
    WindGuruMosselBay.PNG
    154.6 KB · Views: 238

Stapies

Sealiner
I would go look for cracker with white crab or red crab between Kleinbrak and Hartenbos. I am definitely going...
 

Stapies

Sealiner
Katot wrote:
Beneke se klip gaan aan wees.

Passie se gat gaan ook aan wees soos 'n yet!!!! EK gaan maar vroeg die oggend prawn maak en krap en en en... Dan 'n 1.2mm leader en 'n kort stroppie! Laat die stok ma trek! WAWAWEEWA
::S::S::S::S:::S:::S:::S:::S::S
 

Def-e-nition

Sealiner
hmmmmmm..... just a pity I have a bloody test Drive at 4.30 Today - or I'd be gone gone Gone .............

Stapies ek het saterdag A.g.v n slegte knoop een Verloor .
grrr
 

Katot

Sealiner
Stapies wrote:
Katot wrote:
Beneke se klip gaan aan wees.

Passie se gat gaan ook aan wees soos 'n yet!!!! EK gaan maar vroeg die oggend prawn maak en krap en en en... Dan 'n 1.2mm leader en 'n kort stroppie! Laat die stok ma trek! WAWAWEEWA
::S::S::S::S:::S:::S:::S:::S::S
Ja maar Beneke is mos reg onder my ou huis, en as jy daar n kraker hak is dit maar min dat hy onder 6kg is. My pa se een van 22 en myne van 18 het daar uitgekom in soortgelyke weer. Rooi aas in daardie weer by beneke...ai hoe water my mond nie nou nie.
 

Stapies

Sealiner
Def-e-nition wrote:
hmmmmmm..... just a pity I have a bloody test Drive at 4.30 Today - or I'd be gone gone Gone .............

Stapies ek het saterdag A.g.v n slegte knoop een Verloor .
grrr

Pm my biejie meer details toe... Ek het by Danabaai 1ste strand een to by my gekry ('n bus) toe loop hy weer uit en reef my bo my leader! My hart was seer! Ek gooi hulle weer terug maar ek hou nie van 'n "self release" nie.lol :fbash:fbash
 
200ts wrote:
Hi i will be in mossel bay from the 17 to the 21st October and will be staying here:
http://www.africanoceans.co.za

From what i gather its right on the beach. Never having fished mossel bay what fish would be best to target during this time and at which places if possible?

Does the wind work the same as in kzn where 3 days of NE is best and what is the best baits that normally produce.

I do not mind fishing for edibles or in edibles, or both :)

Any advice will be highly appreciated.

thanks
Amith
LEKA IF UR IN TOWN COME MAKE A TURN BY THE SHOP AND ILL GIVE U THE LATEST NEWS GO FISH AT THE SUPERSPAR SENTRUM DANOVA LEKA WE WILL GET U HOOKED SHAWN
 
Hooked into four Raggies tonight with Shawn from go fish and landed three. What a hectic night. Go fish I salute. Oh and by the way I got my sharkie::S

Got estimated at about 100kg's, so much for me entering this shark fishing thing slowly. Will post a whole report tomorrow. Ma nou gan ek slaap, dis nogals lyfseer as dit wat die aas optel begin terug trek!
 

Def-e-nition

Sealiner
Well , That's a good sign at Least .
that's one More than I've heard of coming Out in the past Year , so Far ...........

I hope you too pics .
Crazy Lekka fish to Catch actually .
Well done .
 
BergieVisserman wrote:
Katot ek het 'n vraag

Ek sien die ander dag jy kaas vir Duifie uit oor gafs en haaivang. Ek verstaan die gedeelte van op die strand maar hoe maak ek as ek 'n groot haai het op die saal. Waar en hoe land julle die goed?
Jammer oor die highjack
MAAK SOOS GISTER TREK DIE VIS MET J WINDON TOT BY J SIT DIE GAFF IN SY BEK EN KRY HOM OP N VEILIGE PLEK javascript:emoticon('^^..', 'images/emoticons/f5.gif')
 
BergieVisserman wrote:
Hooked into four Raggies tonight with Shawn from go fish and landed three. What a hectic night. Go fish I salute. Oh and by the way I got my sharkie::S

Got estimated at about 100kg's, so much for me entering this shark fishing thing slowly. Will post a whole report tomorrow. Ma nou gan ek slaap, dis nogals lyfseer as dit wat die aas optel begin terug trek!
MENSE DIE MOET JULLE WEET EK SAL AL MY HAAI VAN GISTER GEE OM NET N VIDEO VAN DIE BERGIE TE HE TOE HY SY HAAI HAK HY SIT OP SY GAT MET DAI 2METER BENE VERBY SY KOP EN SKREEE MA JA MOOI VIS GEWEES !
 
Top