tussen die slip by 3anker baai en die k@kpyp voor die vuurtoring. Die vis beweeg baie rond op die riwwe, dus 'n fishfinder 'n moet. Jy kan ook van die Oceana slip omroei. heelwat riwwe in 6-8 meter water, maar weereens die vis is nie altyd daar, en jy moet hom maar soek. Ook kan jy milnerton probeer, ek launch vanaf die strand. Probeer ook clifton...jy kan by die nsri slip in bakoven launch. Daars 2 tipes hotties....die "residents" wat jy heel jaar kan vang, gemiddelde gewig so 300g met enkele groottes, gewoontlik 'n bruin kleur. Dan is daar die "gelopendes' , die broei vis wat rond trek en alles bevrug wat hul kan. Maart - mei is die regte tyd en dit is 500g tot 2kg visse...gewoontlik 'n blink vis.
Ek oorweeg om maandag te gaan roei....as die SO wind nie die water gaan koud maak en die swell afkom soos voorspel anders gaan gooi vir kalkoene op strandfontein