Julle manne met die bote het sekerlik n voorsprong op rock &surf fishing, ek het nie n boot nie. Kan julle dalk in vir my n paar voorstelle gee waar in die valsbay om te hengel op die oomblik.Ek is nie so mal daar oor om klien kolsterte en sulke klein spesies te hengel nie. Ek is nou maar n paar maande hier in Stellenbosch en leer maar nog die plekke ken. Hulp sal wardeer word.:fishn