Dagse manne.
Ek oorweeg sterk om na Erfenis te gaan voor die Bloemhof Bonanza om daai snorre daar die stryd aan te se. Vir die fun of it en sommer om in die 'mood' te kom vir die Bonanza.
Ek verneem daar is groot tekkie bekke daar. Is dit so en wat het julle manne al gehoor en gesien wat daar uitkom. Enige foto's dalk? Daar is glo ook 'n klein huisie vol van die baboers.