ek wil vir my `n seil laat maak vir my motor en wil dit graag op hou as ek uitgaan in die dag om die enjin te beskerm teen son en al die doepas wat daarop val.Kan `n mens ry met dit op of sal dit die enjin laat smoor omdat die carbs nie genoeg lug kan kry nie.