engine covers

hotstuff

Senior Member
ek wil vir my `n seil laat maak vir my motor en wil dit graag op hou as ek uitgaan in die dag om die enjin te beskerm teen son en al die doepas wat daarop val.Kan `n mens ry met dit op of sal dit die enjin laat smoor omdat die carbs nie genoeg lug kan kry nie.
 

Ryan

Sealiner
Nope you can use it while the motor is in action but it has to have breathing vents where the motor draws air from
 

hotstuff

Senior Member
ek sien my motor het twee gate op die dop aan die agter kant maar nie voor waar die carbs sit nie so as ek die seil laat maak sodat dit nie daai gate toe maak nie sal die motor labour of sal daai gate genoeg wees om lug in te laat
 

Ryan

Sealiner
Yeah those are the vents on top of the motor at the back that need to be vented as this is where the carbs draw air from.
We used these covers extinsivly on the Zambezi and in 45'C heat the motors still ran fine
 

fstf roller

Senior Member
ek het a splash cover soos daai op my motor, maak mar net seker orals waar daar vent gate is op die motor moet dit op die cover ook so wees.
 
Top