ek wil graag weet hoe om te oefen om n leker kol t

iggy

Sealiner
Sit jou bom op, gooi sover jy kan en haak dan jou lyn in die "clip" langs jou katrol vas. Katrol in, herlaai en gooi weer, die lyn sal stop op dieselfde afstand elke keer!

Maklikste manier vir my! Hoop dit help
 
Naruto

Sealiner
Oefen oefen oefen...... Op n rugby veld of by die dam. Die line-clip is n goeie manier, maar dis nie te se jy gaan elke keer reguit gooi nie. Oefen so veel jy kan.
 
Lunatick

New member
Vat vir jou 'n golf bal en boor 'n gat in aan die onderkant. "Vors" 'n sinker in die gat in volgens die groote van die gat. Aan die bo kant draai en van daai gordyn hakkies in. clip dan net die bal op clip-on van jou hooflyn. is min of meer dieselfde gewig as jou sinker met bom. Dan kan jy lekker gooi, sonder om elke keer 'n bom op sit. Die golfbal hanteer ook min of meer dieselfde deur die lug as 'n mieliebom. Werk goed as jy in water oefen, dan beskadig jy nie jou lyn nie.

Soos Narato se, clip jou lyn en oefen oefen. Onthou net om jou stok se punt terug te trek as jy gooi as jy jou lyn geclip het.
 
Waldok

Senior Member
Moet net nie afstand oefen met daai gholfbal nie. Ek het dit al gedoen, en heelwat meer distance gekry daarmee as met n voerbal. Want obviously is n gholfbal so ontwerp dat hy juis verder trek en hy is perfek rond.
 
supa-m

New member
baie dankie ouens ek gaan dit bietjie probeer sal somer more gaan balle op tel onder in die straat van my is daar n driving range en ek oefen op hulle gronde so ja ek sal sommer n paar balle op tel

LeonK

Member
supa-m volgens my is die reguit gooi amper meer belangrik as om kol te gooi.

oefen eers om reguit te cast aangesien dit is waar kolgooi begin

ek sukkel nou nog en bou vir almal om my kolle LOL
 
Lunatick

New member
Leon, moet die lugdruk daar onder in die kaap wees oompie!

Die onderkant van die golf bal is daai stukkie wat op die grond le manne :lol:1
 
Schobies

New member
Leon se 'n baie belangrike ding daar - die reguit gooi. Dit vat oefening om elke keer dieselfde krag te gebruik om dieselfde distansie te gooi. Sukkel self met die storie- mik altyd voor my en gooi regterkant toe.
 
Naruto

Sealiner
Ja ne kyk...die reguit gooi ding kan menige liga hengelaar lelik omkrap...lol! Veral as manne vis kry op ander manne se kolle. Wat party manne doen is om reg langs jou kol te cast/voer. En dan al dader en nader na hul kol toe cast tot hul jou vis weggelok het......
 
PI

Senior Member
Bleddy hel lyk my daar is heelwat trick met hierdie liga hengel. Het dit al met jou gebeur Naruto...?

Kan n nat tennisbal nie ook werk nie, of is dit te lig?

PI
 
Naruto

Sealiner
Nat tennisbal sal werk om kolgooi te oefen, maar moenie verwag om verder as 95m te gooi nie. Dis flippen moeilik! Gaan na n rugbyveld en sit n emmer op die oorkanste kwartlyn. En kyk dan hoe akuraat jou gooie is.
 
dynamicthings

New member
ek was saam met leon n paar keer om te visvang en ek het hom dop gehou en toe begin ek oefen reguit gooi en kol gooi en ek moet se my resultate het baie verbeter
 
Naruto

Sealiner
Iets wat ek nou al agtergekom het is dat as mens heeltyd daai kol raakgooi waar die vis is kry mens gereeld vis. Maak nie saak of dit 30m of 130m is nie... En dis hoekom mens maar net moet oefen en gewoond raak aan jou gerei en mieliebom ens. Weet wat jy KAN doen... Dis gewoonlik meer as wat n mens besef.
 
tyrone mclaren

New member
Hi Guys

Sorry this is maybe a little off the topic if you clip your line in to make a feeding spot, do you then remove your line when you put your rod on the stand and wait for a bite. I once left my line on the clip and the fish broke me off at the clip.
 
tyrone mclaren wrote:

No you dont unclip the line else you will lose the mark. What i do is to mark the line immediately infront of the clip with a permanent marker for a distance of about 40cm.

So when you get a large fish that runs you out, you can unclip the line when it reaches the clip and you can then later just clip the line on the permanent marker spot.

Also stand a meter or so behind your stand when you cast. Then there will be some line wounded onto your reel when you move forward to place it on your rodrest. Obviously with this system you cant clip your lines in and then wander off.
 
Naruto

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:

Clipping in means staying behind your rods and being ready constantly. But once you get going it isn't as bad as it sounds.
 
Top