Ek en my peggy het 'n awesome session gehad die na

RIAAN CARPON

New member
Ek en my peggy het 'n awesome session gehad die naweek.
Hier is so paar pics.



15.353kg
 

Attachments

  • DSCN2260.JPG
    DSCN2260.JPG
    55.6 KB · Views: 381

LCF

New member
Lyk soos Donaldson swim 2-3. Neem aan dit was op DNA of STILTON boilies? Erg mooi, baie geluk. Jul manne het die dinge geroer_seal1_
 

RIAAN CARPON

New member
Baie dankie.
Ja dit was swim 1 en 2.
Die beste van alles was ons het meeste van die vis gekry met casting.
Precision fishing met distance sticks en jy rook hulle.
 
Top