Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

Is julle in vir n somer social?

  • JA

    Votes: 0 0.0%
  • Nee

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Naruto

Sealiner
Jul kan Cilliers toe gaan vir n dag. Dis nie te ver nie en die vis behoort lekker te byt. Deneysville is om die draai as jul iets sou nodig he. Ek is Elkgeval by Cilliers vir ons klubkomp.
 

CARP1

Sealiner
Uhm,ek kan nie Sondag nie.Skoonfamielie gaan terug Mosselbaai toe,en die Bokke vat die Duiwelskinders.Volgende naweek?
 

Naruto

Sealiner
Carp1, my Oom het die aand nadat jul liga gehad het n paar mooi vis uitgehaal daar in die sloep.
 

Naruto

Sealiner
Ek het in die begin niks van Cilliers gehou nie. Daai plek het my bang gemaak. Toe maak ek dit my mission om daar te gaan vis tot ek vis kry. Nou is dit maar net nog n lekker plek by die Vaaldam.
 

CARP1

Sealiner
Soos gese,dalk moet ek en jy eendag deurgaan.Jy ken hom,en ek haat hom.Dalk as ek 1 keer ok doen daar sal ek hom bietjie begin like.

Sal in elk geval 'n kas bier vat,maar geniet sal ek hom geniet....;-)

 

Het enige iemand nog voorstelle vir die social?

Bruggie is tussen 2 werke op die oomblik,so ek dink hy sal nog stil wees vir die volgende week of twee.
 

CARP1

Sealiner
Nog glad nie seker nie,WMPRUIS.Ek reken die 2de of m3de naweek in November.My werk-situasie suig.Ons moet einde van elke maand stock vat,so een van daai 2 naweke sal my pas.Maar,majority rule.

Die manne is ook maar stil die laaste ruk,so ons wag vir nog voorstelle.
 

Naruto

Sealiner
Ek dink ons reel iets en die manne val in. Ons kan meer as een reel ook. Hoef nie net een keer te wees nie.
 
Top