Soos almal van ons was sirkel hoeke maar n issue by my. Wel ek het maar n paar stroppe gemaak met die snaakse hoek!! Ek het n 12/0 VMC gebruik, die sirkel agter en n gewone 10/0 voor op die strop. Hoe dit ookal sy ek het n hele geelstert geslide van so omtrent 800gram. Ek het die gewone 10/0 op die kant van die geelstert geplaas en die sirkel net deur die cable-tie voor by die mond gesit. Nie lank nie en toe is dit so, was aanvanklik baie onseker of die hoeke gaan penitreer. Na n redelike baklei is die vis geland en is toe n vroutjie van so' 210cm ( 180kg ). Om eerlik te wees, was ek nie veel gepla oor die lengte van die vis nie, maar meer om te sien watter van die hoeke gepenitreer het.
Tot my verbasing het beide hoeke gehak, die gewone 10 onder in die bek en die sirkel netjies in die hoek van die bek. Bietjie advies vir die ouens wat vir die eerste keer met die lelike/mooi hoeke vis, sorg dat jy n tool byderhand he' om daai sirkel te verwyder. Een van die Sealiners ( Spin ) het met n proper tool probeer, maar sonder enige sukse. Op die einde moes ons n operasie doen om daai lelike hoek uitekry.
Model of the story, ek sal def weer daai hoeke gebruik!!