Eerste ervaring met sirkel hoek -- 210 cm

kanonkop

New member
Soos almal van ons was sirkel hoeke maar n issue by my. Wel ek het maar n paar stroppe gemaak met die snaakse hoek!! Ek het n 12/0 VMC gebruik, die sirkel agter en n gewone 10/0 voor op die strop. Hoe dit ookal sy ek het n hele geelstert geslide van so omtrent 800gram. Ek het die gewone 10/0 op die kant van die geelstert geplaas en die sirkel net deur die cable-tie voor by die mond gesit. Nie lank nie en toe is dit so, was aanvanklik baie onseker of die hoeke gaan penitreer. Na n redelike baklei is die vis geland en is toe n vroutjie van so' 210cm ( 180kg ). Om eerlik te wees, was ek nie veel gepla oor die lengte van die vis nie, maar meer om te sien watter van die hoeke gepenitreer het.

Tot my verbasing het beide hoeke gehak, die gewone 10 onder in die bek en die sirkel netjies in die hoek van die bek. Bietjie advies vir die ouens wat vir die eerste keer met die lelike/mooi hoeke vis, sorg dat jy n tool byderhand he' om daai sirkel te verwyder. Een van die Sealiners ( Spin ) het met n proper tool probeer, maar sonder enige sukse. Op die einde moes ons n operasie doen om daai lelike hoek uitekry.

Model of the story, ek sal def weer daai hoeke gebruik!!

:wfish

  

 
 

Jackal

Senior Member
Welkom by die klub! Druk jou "barbs" plat, jy het dit nie nodig op n sirkel hoek nie. Maak dit makliker om uit te haal.
 

Tokkie Potgieter

Senior Member
Sirkelhoeke werk!!! Indien jy nog onseker is, wil ek jou nie verder verwar nie maar as daai sirkelhoeke vat dan sit hulle soos jy reeds uitgevind het. Ek het al my sirkelhoeke se weerhakies of toegebuig of afgevyl. Die voordeel van sirkelhoeke is dat jy dit maar kan doen sonder risko om jou vis te verloor. Nou haal jy dit makliker uit.
 

Abaddon

Sealiner
Gotta say I am with you on the whole circle deal, was very skeptical. Non the less I gave it a show with on of those 18/0 monsters that cost a fortune and got totally humiliated when something grabbed it and decided to keep it! I will persevere and continue to use them as opposed to my beloved Kendals.

I have been fortunate to fish in the company of some great members of Sealine and have received a bit of education as well as stealing with the eye as they say.

Trophy did a great post on the prep of a circle:
http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=38144&forum_id=10

Give that a look and it will certainly help to easy your concerns as to the efficacy of a circle. Just one tip to help with the removal is to squash the barb on the hook. Trophy catches fish after fish on one terminal rig while we were clipping our traces time and again cause they been swallowed. Aside from the expense, it is just better for the fish not to have to "process" a pair of Kendals and some 250lb steel.. ;)
 

Arno Nel

Sealiner
Hello Kanonkop.

Ek het nou slef on langs met Sirkels begin hengel maar nog nie rerig goeie geluk geghad nie, dink dit gaan die nuwe manier wees van hengekl vir my.

Kan nie wag om dit te gebruik met ons nuwe seisoen 2010/11 nie.

Ek gebruik 16/0 en 18/0 sirkels op my slides en die 12/0 op my gooi traces en dan gebruik ek ook 6/0 en 8/0 op my lewendige aas traces. Dit werk nogal goed.

Ek moet nou nog net hulle effens oop buig en ofset buig soos wat Trophy aan beveel. So effens moeilik om 'n lewendige aas te rig as jy die hoek so paar keer deur die vel vat sodat die hoek agter op die rug moet sit. Sal seker weer dit probeer as ek vir die Leeries gaan gooi.
 

spin

Senior Member
Hey i tell you i had a hard time with that hook, the hook set deep in the scissors of the bag's mouth and them teeth still scare me no matter how many i have worked on i think that its the worst part in catching bags. Well done kanonkop, was a good fish. Nice meeting you guys.
 

Arno Nel

Sealiner
Ons moet met volgende naweek se triangler na mekaar se traces kyk en raad gee en kyk watse tool kan ons maak om die goed los te kan kry
 

Enigma

Moderator
Even with a filed off barb a well set 16/0 to 20/0 can be awesomely difficult to remove

Have even had to use a pliers and side cutter to get a hook or 2 out
 

Arno Nel

Sealiner
Can we not desig a tool that can assist us with the removement of circles. Maybe Tuna has an idea or adice and I can ask my friend to try and make us something and then I can post the pics and info here on Sealine to see and to help everybody to remove those hooks
 
Top