Net om vir julle te vertel hoe n Springbok wat al meer as 16jaar vir die WP hengel se kop werk….. en dit wys hoekom hy n springbok is en Saterdag gewen het!!!
Ons het ons eerste gooie net na 5am aan die noordekant van Silversands gemaak….n uur later se Robbie vir my ons moet regmaak om op n ander plek te gaan hengel. Hy se ons sou al lankal n byt gekry het as die Spotted Gully Shark daar was so ons sal dieper water moet gaan soek om te kyk of ons nie dalk n vaalhaaie kan kry nie. Net na 6am ry ons toe na die heel suidekant van Silversands en gaan op die klippe daar uit om by die diep water te kom. ½ uur later word my lyn slap…. Ek rol die slap lyn op maar niks vat nie. Robbie se aas le so 4m van myne af en toe kry hy slap lyn en siedaar n vaalhaai van amper 15kg.
Meeste van die hengelaars het die hele dag op die selfde plek gehengel en nie ander opsies probeer nie!

while we're at it!
so a banana might just do the trick.