Eagle Waters / Oberon

craig54

Senior Member
Dag se

Het eenige iemand onlangs by Eagle Waters / Oberon gehengel ? Wil graag die naweek gaan lyn nat maak
Goood.gif
en die is een van die naaste groot waters aan my. Inligting op hengel afstaan , dips ens sal waardeur word .
 
G

Guest

Guest
haven't been there of late. fish at 120 - 150m. Banjo, FX, Dusk & Dawn.
 

Robr

New member
Hi Craig,

Have a look at my review maybe it could give you some insight.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=85692&forum_id=80&jump_to=1174665#p1174665
 
Top