Dag se Het eenige iemand onlangs by Eagle Waters / Oberon gehengel ? Wil graag die naweek gaan lyn nat maak en die is een van die naaste groot waters aan my. Inligting op hengel afstaan , dips ens sal waardeur word .