
Ry sommer reguit oor die vierrigting stop na die brug met die Engen aan linkerkant oor 2 stoppe by T aansluiting draai regs,as jy Dwarskersbos binne ry sal jy sien dat die straatname alfabeties is ,ry maar 60 hulle vang gereeld spoed aan die linkerkant soos jy die Dwarskersbos binne ry.Het jy al die area gehengel?Neem die Weskus pad tot binne-in Velddrift, sodra jy oor die brug by die hotel kom, pasop vir vier rigting stop, draai links by stop, ry deur Velddrif tot in Laaiplek, draai regs by T-aansluiting, reguit oor die volgende vierrigting stop. Ry aan tot in Dwarskersbos, pasop as jy jou oë knip mis jy die plek!
Altenatiewelik, hier is 'n kaart van die area:
Weskus Fishing Spots
Hoop dit help
![]()
Ek hoop nie ons maak die man nou heel deurmekaar nie!Koper wrote:Ry sommer reguit oor die vierrigting stop na die brug met die Engen aan linkerkant oor 2 stoppe by T aansluiting draai regs,as jy Dwarskersbos binne ry sal jy sien dat die straatname alfabeties is ,ry maar 60 hulle vang gereeld spoed aan die linkerkant soos jy die Dwarskersbos binne ry.Het jy al die area gehengel?Neem die Weskus pad tot binne-in Velddrift, sodra jy oor die brug by die hotel kom, pasop vir vier rigting stop, draai links by stop, ry deur Velddrif tot in Laaiplek, draai regs by T-aansluiting, reguit oor die volgende vierrigting stop. Ry aan tot in Dwarskersbos, pasop as jy jou oë knip mis jy die plek!
Altenatiewelik, hier is 'n kaart van die area:
Weskus Fishing Spots
Hoop dit help
![]()
Gewonder of jy kwaad is vir ons laat jy nie antwoord nie, maar nou het jy heel verdwaal sien ek!Naand Koper
Dankie vir die padaanwysings. Ek is nou in Pofadder. Draai ek nou links Verkeerdevlei toe of regs Gariep toe?