DVD

kleinkaas

New member
Ek het ook nou my kop in vlieghengel gesteek ^^..

Waar kan ek n dvd of iets dergliks kry oor hoe om te leer om met n vliegstok te hengel. Veral die gooi aksie. ek kry die vlieg in die water maar die lyn raak die water met elke sweepslag.

Ek het die week n klomp winkels in Pta plat geloop maar niks gekry nie.

Robert
 

Kerneels

New member
ek het myne gekoop daar by solly's agter menlyn,
Bill Hansford-Steele is die skrywer

hy behandel vars en sout water
 

Katrol

New member
Hi kleinkaas,

Gaan na youtube se tuisblad en tik in: "fly fishing techniques" en "fly fishing casting".

Daar is klop lesse en selfs reekse van lesse.

Kat
 
Top