Ek het ook nou my kop in vlieghengel gesteek 
Waar kan ek n dvd of iets dergliks kry oor hoe om te leer om met n vliegstok te hengel. Veral die gooi aksie. ek kry die vlieg in die water maar die lyn raak die water met elke sweepslag.
Ek het die week n klomp winkels in Pta plat geloop maar niks gekry nie.
Robert