anthony
duiwelsdrek kan jy veeldoelig gebruik en werk op sy beste in koeler, winderige kondisies.
maar moet hom nie weggooi in warmer kondisies nie.
kry vir jou een van daai drupper botteltjies en sit net n druppel of 2 op jou bol.
kombinasie kan wees met:
strawlic
fx
lootie
banjo
devilsfork
cine 1
peach
om net n paar te noem.
om n nice duiwelsdrek dip te maak, vat fx en gooi duiwelsdrek by tot jy dit net net ruik. jy kan dan net jou kombinasies saam met daai dip hengel.
n ander resep vir n mooi dip is om vaaldam,kondensmelk en duiwelsdrek te meng
50-kondensmelk
40-vaaldam
10-duiwelsdrek