hi daar almal ek weet nie of ek dit op die regte plek sit nie maar ons klub hou n ope komp by du rust ons ry self patrolie elke uur en ons het ekstra wagte gereel vir die twee dae ons hou die komp al 4 jaar en geen voorvalle gehaad nie die pryse wat ons wegee is nice pryse laas jaar het ons 200 hengelaars gehaad ons wil hom verbeter geniet julle week