du rust hartebeespoort dam

skepnet

New member
hi daar almal ek weet nie of ek dit op die regte plek sit nie maar ons klub hou n ope komp by du rust ons ry self patrolie elke uur en ons het ekstra  wagte gereel vir die twee dae ons hou die komp al 4 jaar en geen voorvalle gehaad nie die pryse wat ons wegee is nice pryse laas jaar het ons 200 hengelaars gehaad ons wil hom verbeter geniet julle week
 

Attachments

  • Scan0002.jpg
    Scan0002.jpg
    40.1 KB · Views: 59

Freek Illucion

New member
OPE HENGEL KOMPETISIE !!!!!!!!!!!

DE RUST OORD HARTEBEESPOORT DAM

Friday, 31 AUG 2012 at 18:00 until Saturday 1 SEPT 2012
at 15:00..Where DE RUST OORD HARTEBEESPOORT DAM

Description Mans :
SWAARSTE KARP : R2000 + AASBOOT + NAWEEK BY ROOS SE OORD
2 DE PLEK KARP : R1000 + 3 GAS BURNER BRAAIER
3 DE PLEK KARP : R500 + 2 GAS BURNER BRAAIER

SWAARSTE BABER : R1000+ AASBOOT + 2 GAS BURNER BRAAIER
(SWAARDER AS 8kG )

EERSTE 60 HENGELAARS DEUR DIE HEKKE KRY ELK N GRATIS BIER GLAS MET LOGO !!!!!!!!!!!!!

Baie Lucky Draws !!!!!!! ( Patrollies sal gery word op oewer deur die nag )

Inskrywing Fooi : R120 per Hengelaar
Hek gelde by Oord : R100
KONTAK FREEK : 08283 53108
 
Top