Heatseeker
Sealiner
Ek sou self moeilik daai elf terug gesit het!!!!!
All good!!!!self maar onseker oor die closed seasons!!!
Ons vang gewoonlik mooi seizers wintertyd in die Gamtoos, waarvan die grootstes om en by 4kgs is.
Het paar jaar gelede a vis van naby die 10kgs by die boot verloor, na moerse tussle van meer as a uur op .30mm het hy my afgebyt....
As ek eerder nie die vis gesien het nie!!!!!!
Het nie een keer gespring nie, het hom sommer hard getrek, gedink dit is a smoothie.
Al lelike nagmerries oor daai vis gehad..............