Dropshot is koning :)

Xian101

New member
Hi wou net my vangs deel met almal ek redelik trots op die vangs.

Op n 5'' baby elf minnow met 1/4 ounce 3/0 hoek  jighead
10pond fluorocarbin leader met my 6ft bass stokkie

Het selfde dag n 6.5kg elf ook gehaak met selfde dropshot

Was baie lekker 2 fights.
 

Attachments

  • Image0135.jpg
    Image0135.jpg
    60.5 KB · Views: 1,039

Patrick

Sealiner
Nice fish there. Is that at Die Dam? Is that a restricted area or not? I wouldnt mind testing some lures there if it isnt.
 

JVW

Senior Member
Wys die kunsvissie asseblief.En hoe ver gooi jy?

Dankie

Jannie

PS.-Daai is nou mos mooi visse.Geluk.

:wfish:wfish
 

Xian101

New member
dit is ja..... ek het so uitgevind later..... het regtig nie geweet nie...
my eerste jaar as visserman.

Volgendes sal terug gan
 
Top