JustPlainSHARK
Sealiner
Dis seker net fair om 'n mens se mislukkings ook te deel ne 
Saterdag het vir party mense goed gegaan en vir ander sleg gegaan. Ek val in die laasgenoemde groepie. Maar dis hoe die hengel gaan. Jy kan op die kruin van die golf wees, maar daai einste golf kan jou "dump". Ek het Saterdag 'n enkele vis gevang. 'n Karp van 0,661kg. Rampokker (Leon) het darem 'n 2de plek in sy sone behaal met 14 vis. Koekies, wat ook in ons klub is, het 13 vis gevang en het 'n 3de plek in sy sone gehaal, sowel as Marius.
Verder kan ek wragtig niks veel se nie. Geen verskonings nie. Ek het net k... aangejaag. Maar daar is nog proewe oor en ek sal dit nog steeds bywoon.
Oor na jou Leon.........