Jong Brak, kom laat ek begin.
Die vis is ver van die kant af, so jy gaan 'n camo opblaas boot, kano of aasbootjie nodig he. Ek sou se dit moet liewer n kano of nog beter n camo opblaasbootjie wees, nie sodat die karps jou nie sien op die water nie, maar oor stabiliteit.((s((peed)
Die rede vir die stabiele camo opblaas boot is omdat daar baie vashaak plekke is en die LTB (light tackle boat) manne in die boot spring om die vis daar binne te gaan haal. Eish, sorry, ek confuse jou nou seker. Wag ek probeer verduidelik......
Sien, eintlik is dit om 2 redes nie LTB manne nie. Okay, 3 redes.
1. Hulle gebruik die boot net om voer af te gaan gooi op 'n kol en om die vis te gaan skep daar binne. Baie soos daai canned hunting ouens doen. :lol:1
2. Na hulle met die camo opblaas boot gevoer het en voor hulle 'n byt kry, sit hulle op die oewer. Nee, hulle is glad nie op die boot tussen in nee. Confusing....

3. Hulle noem hulself nie LTB hengelaars nie. vvbafvv
Okay, noudat ek daai uit die weg geruim het, kom ons terug by jou vraag.
As jy 'n fishfinder het, moet jy soek vir sulke hope/punte waar jy vis sal sien. Hierdie hope/punte is mielies wat die papgooiers op hulle kolle gaan neergooi het. Sommige meer gesofistikeerde individue gebruik goedjies soos boilies en tigernuts. Nou gooi jou konvensionele ase op hierdie hope/punte en wag dan vir daai groot karpe om jou aas op te tel.
Ek is doodseker jy sal sukses behaal:first
::balance:::balance:::balance: