Doorndraai Dam

Brakkanjan

Senior Member
Manne, ek wil moontlik Desember Doorndraai konvensioneel aanvat. Ek dink steeds jy kan groot karp konvensioneel vang - Pitte en wurms. (Sorry spesie manne julle gaan my nie oorreed)

Ek sal natuurlik nie 7lbs lyn gebruik nie, so ontspan die kuite manne voordat ek aangevat word.

My vraag is as volg: "Het iemand dit al gedoen en was dit 'n sukses?"

:clow
 
Waldok

Senior Member
Hi Brak, ek sien nou eers jou post.

Baie mense het al Doorndraai aangevat soos wat jy beplan, met gemengde sukses. Moeilike dam egter, baie moeilik. Maar met n bietjie geluk en geduld, kan jy mooi karp vang daar.

Sterkte
 
Jong Brak, kom laat ek begin.

Die vis is ver van die kant af, so jy gaan 'n camo opblaas boot, kano of aasbootjie nodig he. Ek sou se dit moet liewer n kano of nog beter n camo opblaasbootjie wees, nie sodat die karps jou nie sien op die water nie, maar oor stabiliteit.((s((peed)

Die rede vir die stabiele camo opblaas boot is omdat daar baie vashaak plekke is en die LTB (light tackle boat) manne in die boot spring om die vis daar binne te gaan haal. Eish, sorry, ek confuse jou nou seker. Wag ek probeer verduidelik......

Sien, eintlik is dit om 2 redes nie LTB manne nie. Okay, 3 redes.
1. Hulle gebruik die boot net om voer af te gaan gooi op 'n kol en om die vis te gaan skep daar binne. Baie soos daai canned hunting ouens doen. :lol:1
2. Na hulle met die camo opblaas boot gevoer het en voor hulle 'n byt kry, sit hulle op die oewer. Nee, hulle is glad nie op die boot tussen in nee. Confusing.... :?
3. Hulle noem hulself nie LTB hengelaars nie. vvbafvv

Okay, noudat ek daai uit die weg geruim het, kom ons terug by jou vraag.
As jy 'n fishfinder het, moet jy soek vir sulke hope/punte waar jy vis sal sien. Hierdie hope/punte is mielies wat die papgooiers op hulle kolle gaan neergooi het. Sommige meer gesofistikeerde individue gebruik goedjies soos boilies en tigernuts. Nou gooi jou konvensionele ase op hierdie hope/punte en wag dan vir daai groot karpe om jou aas op te tel.

Ek is doodseker jy sal sukses behaal:first::tight:

::balance:::balance:::balance:
 
CARP1

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:

Ek buig nederig voor jou,O Groot Mosseljagter.....!!!!!!!!!!!!!!!!

Dis seker een van die snaaksste goed wat ek nog ooit gelees het....!!!!!!!
 
Brak,ek het in 2000 in Potties gebly,en gereeld Doorndraai gehengel.Dit was nou in die dae van deeg,brood,gemaalde mielies,ens.

Ons het hom sommer van die kant af gehengel met 7lb.Ons het nou nie tonne vis op 'n dag gevang nie,maar so tussen 4-8 karpe.My 2de grootste karp kom uit Doorndraai uit (9.3kg......en dit confuse die spesie manne nou lelik).

Ons het ook nie vasgesit nie,maar ek moet ook byse,dit was nou voordat Doorndraai so gewild geword het.

As jy nou wil pret he,vat so bietjie maroek en genoeg wurms saam.Dan hengel jy Kurper terwyl jy wag vir die Karpe.
 
CARP1

Sealiner
Bietjie ver om van Potties af Vaaldam toe te ry,Naruto.En soos ek se,jy kan jouself lekker besig hou met die kurpers as hulle die dag lus raak
 
CARP1

Sealiner
Ek ken voorsted in JHB wat net so werk,my maat.Die polisie trek jou af,deursoek jou,en as jy nie 'n wapen het nie gee hulle jou een.....:fbash

Ek het vir omtrent 3 jaar in die Bosveld rondgeswerf.Messina,Ellisras en Potties.Kan darm se ek het al Hans Strijdom dam,Nzhelele,Limpopo rivier,en nog 'n paar snaakse plekke gehengel.En ek belowe jou,dis heeltemal anders om daar te hengel as in ons damme hierdie kant.
 
CARP1

Sealiner
Baie meer struktuur in daai damme,Naruto.Nzhelele was bv op 'n stadium vir baie lank baie,baie leeg gewees.Dan groei daar nou taamlik bosse en daai tipe van goed op die oewer.Toe die dam skielik volraak was daar ampet nie 'n manier hoe jy van die kant af op die bodem kon hengel nie.Toe raak dit tyd vir dobbers.

Die Limpopo moet jy maar die gate soek.As dit droog is is daar net poele waarin jy kan hengel.En dan moet jy maar ogies oophou vir die plathonde.Daar is vrek baie van hulle.

So ja,baie meer struktuur in die lyn van bome,ens.Die plantegroei is mos heeltemal verskillend van die hoeveld.Jy het ook baie meer visspesies as hier by ons,en dit maak dit ook baie interessant.
 
Naruto

Sealiner
Ek het ook al in die limpopo gevang. Ons het honderde klein tandemannetjies gevang met erdwurm. Lyk amper soos n piranha!
 
CARP1

Sealiner
Klein Tiervis,plenty babers,klipbabers,baie makriele,redelik kurpers en dan ook 'n tipe geelvis (ek dink).

Naruto

Sealiner
Daai vissies wat ons gevang het was imberi. Twee sulke klein tande op die onderkaak.
 
Attachments

  • imberi.jpg
    imberi.jpg
    6.8 KB · Views: 126
Top