Doorndraai Dam

KINGKONG

New member
I like it......so flippen nice om te sien as ouens nog wil help...maar dis nog meer belangrik dat die ouens wat vir hulp vra dit dan toepas en dan natuurlik seker maak dat daar ordentlik na ons vis omgesien word....

Ek was in Januarie ook by DD toe Marius hulle saam met n span daar was wat n DVD gemaak het....My bril het oppad dam toe gebreek en ek was so blind soos n politikus:fbash Maruis het geduldig die ding gesit en plak, seker vir n uur....

 

Mooi so manne...julle is n puik voorbeeld.....

Wat van biekie manna hier.......
 

PVA

New member
Dankie vir al die positiewe terugvoer dit maak my hart so tweemaal vinniger klop. Ja die sealine forum is sekker die beste wat ek in n lang tyd beleef het. Hehe, Kingkong ek hoop dat jy darm weer n brill kon kry,hehe, ek het tog my besprobeer en toe geslaag. Daar is niks wat n bietjie Q-Bond nie kan regmaak nie.::S
 

karphunter

New member
Welkom by ons klomp mal mense.HAHA.wel hoop ons sal baie deur jou leer.Of van die van ons wat nog nuut is in die game.:welcomesea:
 
Ja, dankie Robert, nou net terug gekeer van a baie suksesfolle sessie, was baie bly om jou en jou Pa te assisteer,probeer altyd my beste,ek is seker dat jy en Pa nou vertroue het. Ja, die tigernuts was vanaf Johan, jy kan hom gerus ondersteun,(check net die quantities, ek het eers later agtergekom ek was kort met 50 kg, seker dit was a eerbare fout,en Johan was beryd om dit vir my na DD te bring, gelukkig nie nodig gewees nie. Dan ook baie dankie vir die erkenning,ook van almal wat sulke mooi kommentaar gelewer het,en dankie aan Marius ook vir sy bydrae,ons probeer ons bes.Baie groete aan almal en hoop omjulle gou langs die water te sien.Chris
 
Ons sal hom gerus ondersteun, hy het darem vir my pa sy kontak details gestuur so ons kan hom in die hande kry! Ek is bly die hollanders het die biltong geniet, ek hoop julle het darem ook so paar stukkies gekry hehe...
 

Kerneels

New member
manne dit maak my hart bly om sulke goed telees, kan iemand vir my ook asb die kontak vir tigers stuur, sal hom graag wil ondersteun.
 

JENEL

New member
Sjoe, ai Chris weereens ek is regtig jammer oor daai foutjie....maar ek, jy en Clint het so lekker gesels ek het dit nie eers agter gekom nie. Maar welkom terug na julle laaaaaaaaang sessie.
 
Top