I like it......so flippen nice om te sien as ouens nog wil help...maar dis nog meer belangrik dat die ouens wat vir hulp vra dit dan toepas en dan natuurlik seker maak dat daar ordentlik na ons vis omgesien word....
Ek was in Januarie ook by DD toe Marius hulle saam met n span daar was wat n DVD gemaak het....My bril het oppad dam toe gebreek en ek was so blind soos n politikus
Maruis het geduldig die ding gesit en plak, seker vir n uur....
Mooi so manne...julle is n puik voorbeeld.....
Wat van biekie manna hier.......
Ek was in Januarie ook by DD toe Marius hulle saam met n span daar was wat n DVD gemaak het....My bril het oppad dam toe gebreek en ek was so blind soos n politikus
Maruis het geduldig die ding gesit en plak, seker vir n uur....Mooi so manne...julle is n puik voorbeeld.....
Wat van biekie manna hier.......

