charlie carp
New member
Middag julle.
Ek verkoop tans my Docks epic katrol met (spaar spool) en katrol sakkie( het nog die boks ook) en my Sensation Thundercast 13ft stok met thundercast stok sak. altwee items is in uitstekende kondisie en is nie baie gebruik nie.
altwee vir slegs R700.
kontak my gerus as jy sou belangstel
0724489315
Charl