Die hoek

B-Fish

New member
Goeie more,

Ek en 'n vriend was weer vir 'n vinnige sessie hoek toe die naweek wat verby is. Die mooi karpe was bietjie skaars maar darm het die babers nie telleurgestel nie! Ons het 'n hele klomp gevang waarvan hierdie twee die grootstes was. Ongelukkig kon ek net een foto kry met die kammera van die grootste een (battery) die ander foto is met my foon geneem. Daarby het hy ook sommer my skaal gebreek. :) So nie net weet ek nie presies wat hy geweeg het nie maar het ek ook nie mooi fotos nie. Dit was wel 'n yslike baber wat verseker oor die 20kg was! Hy het my omtrent 15min op swaargery besig gehou en was 'n lekker geveg.

Hulle is almal veilig teruggeplaas om hopelik nog groter te wees teen die tyd wat ons hulle weer gaan vang!


5c18cea3-086d-4b9f-9753-7a1534ce7d9b_zps6fca4a50.jpg


dcced365-f8c6-4ba5-b053-c5ce1b74c13d_zps1ff53437.jpg


52e68813-20ea-4ce0-a4e1-c47f748b1b9f_zpse9187e8c.jpg


eca16812-2513-4f78-b5c1-c206ca259850_zpsc0ae2777.jpg
 

Skuimkop

Sealiner
Baie nice snorre en well done op goeie vangste!!! As ek na die eerste pic se baber se kop en bek kyk en sy lengte so moet skat raai ek daai outjie so 22 kilo's.
 

B-Fish

New member
Thanks, we were using about half a grass carp with circle hooks and didnt miss one barbel this way. Earlier we were using larger baits but struggled to get hook-ups.
 

Kosie

New member
Congrads Bfish! Awesome. Out of curiosity, how did you present those bigger baits that you struggled to get the hookups on?
 

B-Fish

New member
The tackle that was used was Spheros 14000's with 80lb braid and 12/0 circle hooks and 9ft Penn rods. Which is heavy but die hoek has lots of obstuctions so I would rather get the fish out than an extended fight. That said the big one still pulled me around quite a bit!

The whole fish we rigged with two J-hooks, one trough the tail and the other around the head, but although the top hook was placed proud before the cast I think the barbel pushes is flat while mouthing the bait thus the bad hookups. On te other hand the circle hooks worked perfect every time.
 
Top