Die Hoek Bloemhof

Osie

Senior Member
Well I am of to Die Hoek next weekend and would like to know if you guys can suggest any dips for carp.

We will also be targetting barbel
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Catch some nice carps there early in the morning (Sunrise) with mielies and any fruit flavor dips or almond supreme 20 meters from the side. For Barbel try and get some snails from the garden. Works the best and don’t leave the worms at home get lines in the middel for barbel. Here is fotos from Die Hoek
 

Attachments

  • 1.JPG
    1.JPG
    54.8 KB · Views: 126

jacogrobbelaar

Senior Member
Don’t know that place but all the places there is close to the water. You will just maybe have some steps to go down to the water. I normally go there with the caravan
 

Osie

Senior Member
Well only tomorrow to go and the friday I am of can't wait if anybody has some sugggestions on dips etc plese let m know.

Thanks
 

Osie

Senior Member
Wel ons het n fantastiese naweek gehad

Vrydag daar aangekom net na 7 lyne in die water net na 8

Dadelik heyt die vis begin byt, meestal aan soet en vrugte geure, die carp en baber het albei floaties geniet en later die middag het ons met mielies asook kaboem mielies gehengel en dit het ook goed gewerk

Saterdag teen twaalfuur het die reen toe gesak maar dit het ons nie gestop nie en in die reen n mooi 3.5 kg karpie geland en baie babers tusssen in. Ons het naderhand ook met wurms en karpe gehengel en dit het ook nog meer babers opgelewer.

Snaaks genoeg het n karp kop geen baber opgelewer nie, maar nou moet ek ook se ons het nie n boot gehad om die kop aan die ander kant te laat drop nie.

Dit was n fantastiese naweek en gaan in junie weer soentoe definitief die 300km werd en baie beter as hierdie vaaldam muisies wat jy vang.


Stroom was baie sterk maak nie saak waar jy gooi nie.
 

Skuimkop

Sealiner
Saterdag teen twaalfuur het die reen toe gesak maar dit het ons nie gestop nie en in die reen n mooi 3.5 kg karpie geland en baie babers tusssen in.
Jy kan maar in die toekoms oplet hoe jou baber vangste in die dag tydens bewolkte en reen weer optel.

Bly julle het dit geniet. Ek beplan om of September of Oktober die jaar te gaan om daai groot snorre aan te vat en sulke reports maak 'n ou net opgewonde.
 
Top