Die semolina het so n vaal wit kleur. So die 'degie' gaan nie wit wees nie? Dink ek moet vanaand n 'test sample' maak vir eers!