Stuttafords is mos wintergreen en dis mos wat in deap heat is.Ek het nou die dag in my garage op 'n buisie Deap Heat afgekom en gewonder wat soek die goed daar.....
Toe onthou ek later dat toe dit begin koel word het, het ek 'n SWD gemaak en so bietjie Deap Heat daarin ingewerk.
Ruik amper soos 'n Stuttafords degie, en ek het goed gevang daarmee![]()
Dis 100% reg Naruto.Brakkanjan wrote:Stuttafords is mos wintergreen en dis mos wat in deap heat is.Ek het nou die dag in my garage op 'n buisie Deap Heat afgekom en gewonder wat soek die goed daar.....
Toe onthou ek later dat toe dit begin koel word het, het ek 'n SWD gemaak en so bietjie Deap Heat daarin ingewerk.
Ruik amper soos 'n Stuttafords degie, en ek het goed gevang daarmee![]()
Maar is Deap Heat nie net vir uitwendige gebruik nie! lol!