dirkjdelange
New member
Wanneer die kleintjie begin pla gebruik ek net een hoek onder die bom. Gelaai met een pit en twee klein floats. Dit vat bietjie langer om 'n byt te kry maar word selde deur die kleintjies gepla.
My algemene pitte is:
Almond
Anisees
Koo
Geen dip op die pitte, slegs op die bol.
My algemene pitte is:
Almond
Anisees
Koo
Geen dip op die pitte, slegs op die bol.


Ek sal jou daai besonderhede stuur, net so bietjie gaan soek op my external (Nie vergeet nie).
Ek sal maar volgende keer buite werk!
.