Deesdae hou ek weer daarvan om ten minste een van

Waldok

Senior Member
Brak ek wil nie weet hoeveel jy vir daai Juana mielies betaal het nie !!! Die dip is klaar oor die R100, en dis vir 50ml !!!

Ek het soos voorheen genoem net plain mielies in my kas wat ek skaars gebruik. Het een nou die dag aangesit en n baber gevang. Ja n baber !

Ek dink ek gaan in die winter pitte meer gebruik. Sommer self flavour. Wil bietjie n paar pitte in Scopex le.
 

shuraj

Sealiner
@ Naruto , does'nt have that vibrant smell as Koo pits.

My favourite is

Banana , almond  and tutti frutti.

 
 

Bruggie

Sealiner
Thanks Brak, wa het jy die mielies gekoop?

ek is self nie n groot mielie fan nie, maar het einde laas jaar vir my twee botteltjies mielies aan geskaf toe ek in die rivier gaan vang het in drie riviere..

So volgens my is dit ;

1. Koo mielies
2. Cinamon
3. Almond
 

Brakkanjan

Senior Member
Waldok 'n hele R17,00 by 'n plekkie hier in Vaalpark.

My botteltjie Almond mielies is amper klaar. Die meeste vis wat ek in my lewe gevang het met mielies, dam en rivier was met almond.

Bitter min vis gevang met 'n Tutti Frutti mielie en Koo mielie.

Sal hierdie Juana's bietjie try.

::S
 

Wernerbloem

New member
Dis reg Bruggie Juana is musk, die rede vir die duur prys van die dip is dat dit n baie sterk consentraat is. Ek self koop sommer die musk konsetraat van supercast, meng met n bietjie peach by en vang lekker vis daarmee.
 

shuraj

Sealiner
JUANA  AND SECRETS OF BARRY VAN NIEKERK IS BOTH OVR R100.00.

bUT I'M NOT SURE WHEN TO USE THESE DIPS.

 
 

Wernerbloem

New member
Bruggie ek vemoed dit sal verskil van winkel tot winkel maar een ding is verseker die dip is way-way duurder as ander dips. En of die prys die resultate regverdig sal ek nie kan se nie daarom gebruik ek maar liewe die gewone musk konsentraat.
 

Bruggie

Sealiner
My vrou kla as ek R35 betaal vir n bottel supercast Honey...mmm.. ek wonder wat sy sal sê as ek met n botteltjie Juana daar aan kom!! hehehe
 

shuraj

Sealiner
some things are discussed with the wife  and others not , this is definetley one of those things  that you dont discuss with the wife .
 

Brakkanjan

Senior Member
My kas het genoeg konsentrate, stroppe, floats, mielies ens. Ek het vandag net 'n naelknipper gekoop om by te las. Naruto en Acid House het my gewys dat jy die trimmings by 'n leader baie korter kan afknip as met 'n sidecutter.

Ek is nou besig met my klein beertjie (4 jaar oud) se kassie. Die man se elke dag hy wil net buite wees wat vir my goed is. Ek help hom nou daarmee wat lekker "Pa en Seun tyd" is.

Om terug te kom by die Juana Pitte, Musk is 'n baie onderskatte geur in die Vaalsisteem (Dam en Rivier). Ek het ook onlangs baie vertroue ontwikkel in Pink Sweets.(Nooit gebruik nie tot onlangs).

Het vir my 'n botteltjie William Petrie se Pink Sweets en Almond gekoop, manne daardie ou se dips is great. Hulle kos ook nie so duur nie.

Sal julle manne op hoogte hou. :fst:
 

Wernerbloem

New member
Het na gister se discussions oor Juana met Jan Tolmay (vrystaat en protea kleure) gaan gesels oor die duur dip, volgens hom het n ou nog visgevang as jy nog nie Jauna probeer het nie. Hy se daai dip wen SA's maar ek is maar net nie gewillig om daai prys te betaal vir sosial hengel nie
 

dynamicthings

New member
No I use the tin mielie and after a trip I freeze them for next time use and I have always had success with it so there can't really be a difference
 

Naruto

Sealiner
Ek self gebruik Kiana ipv Juana. Nie so sterk nie, maar werk baie goed. Een van my gunsteling combos is Kiana en Perdeby op die bol.
 

Brakkanjan

Senior Member
My swaer het die Naweek Tago gehengel, 11 vis waarvan 3 karpe was en die res almal muddies.

Dees get gesorg vir 2 vir waarvan die res almal op mielies en vliegmiere gevang is.

Ek weet ongelukkig nie watse afstand hulle gehangel het of watse geure hulle gebruik het nie, wat ek wel weet is dat hy gese het hy gaan TAC gebruik.

Sterkte vir die week!:wfish
 

JakkieLouw

New member
Back to basics, Koo pitte, wurms, sweetcorn, bruinbrood, Custard, Kerrie, Eier en Heuning.

Oor die jare het hierdie produkte hulself bewys en vang vandag steeds groot vis.
 
Top