Deesdae hou ek weer daarvan om ten minste een van

dirkjdelange

New member
Wanneer die kleintjie begin pla gebruik ek net een hoek onder die bom. Gelaai met een pit en twee klein floats. Dit vat bietjie langer om 'n byt te kry maar word selde deur die kleintjies gepla.

My algemene pitte is:
Almond
Anisees
Koo

Geen dip op die pitte, slegs op die bol.
 

dirkjdelange

New member
Ek het in die week by pretoria west trading store in luttig str vir my een van daai pakkies met vier bottels verskillende supercast mielies in gekoop vir R39 rand. En siedaar, juana is toe een van die vier! Dit by roodeplaat getoets en omtrent tien minute later 'n goeie run. Ongelukkig op die uit slag gehad en vis verloor. Die mengsel in die bottel ruik nie so sterk soos die dip nie, seker maar om seker te maak dit jaag nie die vis weg nie.
 

Brakkanjan

Senior Member
Great stuff Naruto! My pa het toe vir my daai strop gebring, sal foto's plaas. Dit lyk amper soos 'n vaaldam strop, met n mushroom sinker onder maar altwee hoeklyne is op swivels wat gly.

Plaas bietjie 'n pic van daai vis, net weer bewys dat pitte groter vis vang.

Hoekom het jy nie by my gestop vir 'n cola nie?:raine

 
 

Brakkanjan

Senior Member
Iets anders oor mielies, ek het my pa gevra wat hulle gebruik het vir voer voor hierdie kits-voer op die mark gekom het en hy het my meegedeel dat hulle mielie-crush gekook het en dit dan op die sinker gebruik vir voer. (Sommige gemaal met 'n vleismeul)

Goeie afstande gekry omdat daardie voer redelik swaar is, maar neem ook 'n rukkie om te blus. Ek het mielies vandag in die pot geplaas met bietjie cinnamon, banjo en vanilla essence. Gaan hulle mooi kook en maal en saam met my kits voer by die volgende club-comp gebruik (7 Mei ).

Ek sou bietjie gaan vis het maar hou nie daarvan om in die reen te hengel nie ;)

:raine Groete uit 'n lekker nat Vuildriehoek.
 

Sidd

Senior Member
At the Vaal i've always been successful with Almond and Caramel and always on a hair rig....

 

 
 

JakkieLouw

New member
Jakkie: Ek en Brakkenjan het vandag gaan hengel in die Koepel - hy het 2 X 2Kg Modderbekke gevang. Ek het ongelukkig niks gekry nie - as daar geelkaarte vir hengel was moes Brakkenjan dit beslis gekry het. Obstruksie: Loop voor my in met 'n vaskap byt / sy telefoon lui terwyl vis byt. Net 'n grappie: Pa het die uitstappie geniet - ons doen dit weer!

:wfish
 

jorriej

New member
Hi ek vang met spirits pitte. Maak hulle self.Koop plain Supercast pitte. Vat 1deel almond meng egg yellow by tot dik.voeg spirits by. Gebruik dit in kompetisies werk goed. Gebruik n nr2 fn505 hoekie.
 

oosto

New member
Brakkanjan wrote:
Bruggie eat your heart out! Kyk wat het ek vandag gekry !::S Ek sal jou daai besonderhede stuur, net so bietjie gaan soek op my external (Nie vergeet nie).

Het ek vandag 'n belangrike les geleer, Flouro en 'n Kombuis werk nie saam nie :fbash Ek sal maar volgende keer buite werk!

Stywe lyne manne!
Ek het die naweek 'n botteltjie Supercast Juana pitte by die algemene handelaar in Oranjeville opgetel vir 'n absolute belaglike prys van R13-95 :SSS.
 

wmpruis

New member
Ek het net drie mielie bottels in my kas

Looti - Powerbaits
Banana - The Original
Juana - Supercast

Die banana het sover vir my die beste gewerk van al drie
 

Josh2610

New member
hey guys, i need a bit of help. I've had absolutely no success with mielies .. EVER! I've tried custard, plain, garlic and no bites. I don't know if i'm presenting it wrong because what i usually do is put a dough backing and put a mielie on the tip of the hook. Can anyone show me how to hook up a meilie properly? Pictures will be highly appreciated!
 

Bosaap

New member
Die mielie pitte wat ek gebruik is

Pink sweets en die pitte moet pink ook wees.

Bloekom

Granadilla

Rose

Coconut melk pitte.
 
Top