Ek maak deesdae vir my n almod S degie. Ek maak my degie by die dam aan en deel dit in die helfde. een helfde bly skoon en dan vat ek die ander helfte en spuit drie keer en brei dit deur die degie. Dit maak hom so n pienk kleur. Het redelik sukses met hom.
Ek maak glad nie geurde degies nie. As ek hom wil geur dip ek net my hoek in die geursel.
Ek maak wel of `n plain wit of plain geel deegie.
Manier hoe ek hom maak:
- 3-6 eetlepels water
- een volle teelepel suiker
- Dan gooi ek koekmeel stadig by totdat hy lekker styf raak om met die hande tebrei. Op die punt sal ek dan of tartrasene of carmoisene bysit vir die kleur en lekker deur werk. Mates van kleursel is nie baie nie miskien `n mes punt.
Ek sou se as jy n weet watse geur jy jou degies wil gee, meng die geursel met die water voor jy die koekmeel bygooi. Jy kan vandaar af speel met hoeveel, ek gooi so 5 of 6 druppels by die water, maar hang af hoe groot bolletjie deeg jy maak.
iets waaraan julle kan dink voordat julle degies maak is om eers die suiker op te los in die water. as jy suiker direk met jou meel meng is die degies geneig om hard te word in die water.
boil the kettle and put in one teaspoon of sugar and the put one table spoon of the boiled kettle water in after that put in a table spoon of four and mix if it still to wet put some more flour in .
En as jul degie maak by die huis kan jul die volgende probeer...
Sit die deeg in n banksakkie wat mooi seël. Kook die ketel. Gooi sakkie in ketel terwyl die water kook vir se 30sekondes. Haal uit en toets of deeg reg is. Die degie hou langer en plak beter aan die hoek.
n Degie wat deesdae vir my baie goed werk by die Vaaldam is Garlic / Almond degie. Ek vat 8 druppels Garlic en 8 Druppels Almond Essence gemeng, 2 eetlepels afgekoelde ketel water en n klein bietjie suiker. Dan meng jy dit met die koek meel tot jy n lekker tekstuur kry. Gebruik dit saam met n floatie op die boonste hoek.