December 2009 report

Koper

Senior Member
Gr8 report Simen & welcome back!

Hell that +25Kg cob makes me want to pack the bakkie now & leave, have to get my fix!
 
AndriesH

Sealiner
Nice report Simen, and wow, your list of catches looks like a Christmas gift list.
You and Michelle are very special people and may your kindness and effort always be rewarded with 'The Big Ones'

Can't wait for the next trip.
:wfish
 
SAfish

Sealiner
Great report. I will have to pull some serious strings to come and visit next December. Next time I am coming your way!  That army tent looks like the place to be (2nd to the water's edge)! Well done on all the catches!:clap12
 
Nam-fish

New member
Hi Simen.

Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.

Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?
 
Hunter xxx

New member
Simen

Ek kan sien die  Captein het saam met julle gerys.

Dit smaak net anders by die see.

Hulle se dit smaak soos nog.

Baie mooi vis:fishn

Ek het seker 23 Galjoen gevang net twee kob. Van die 12 Dec tot 17 Dec.

Groete

Ian
 
Simen

Sealiner
Nam-fish wrote:
Hi Simen.

Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.

Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?

Tweede ry  links  as jy afry water toe.(SToRNT) straat, net tussen eerste en tweede stel toilette. Groen seile om kamp.

Ons sal defnetief die jaar 'n plan moet maak om almal bymekaar te kom, al is dit net om  'n RIB uit die suide te deel.

Ian, selfde, jammer ons het mekaar gemis, Kaptein Morgaan vir die Orgaan, wat kan ek se?
 
Simen

Sealiner
WalkersKiller wrote:
Awesome report and great fish there Simen but please tell me how you manged to hook that barbel lol!?

Dont have a clue, we sometimes hook those small "Klipvissies" by chance, though it was one of them, but to my surprise record barbel.

@ Eniga, Koper, SAfish,Strandloper---- Guys plan ahead for this coming December, or plan together for a trip during the year.
 
Nam-fish

New member
Simen wrote:
Nam-fish wrote:
Hi Simen.

Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.

Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?

Tweede ry  links  as jy afry water toe.(SToRNT) straat, net tussen eerste en tweede stel toilette. Groen seile om kamp.

Ons sal defnetief die jaar 'n plan moet maak om almal bymekaar te kom, al is dit net om  'n RIB uit die suide te deel.

Ian, selfde, jammer ons het mekaar gemis, Kaptein Morgaan vir die Orgaan, wat kan ek se?
 
OK, weet presies. Ons was in diesefde ry, maar regs. Saam (langs) Maritz van Vuuren - hulle (ook van Otji) gekamp. Wit D/cab cruiser met roofrack, Grootfontein Reg.

Sal mekaar hierdie jaar vroegtydig opspoor. Kannie toelaat dat julle al die "Kaptein" alleen akkomodeer nie......
 
Sal defnetief voor die tyd gesels. Probeer altyd op dieselfde plek staan. Kan so nou en dan doen met hulp as die "kaptein" begin nukkerig raak.
 
Top