Hi Simen.
Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.
Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?
Awesome report and great fish there Simen but please tell me how you manged to hook that barbel lol!?
Nam-fish wrote:Hi Simen.
Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.
Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?
Tweede ry links as jy afry water toe.(SToRNT) straat, net tussen eerste en tweede stel toilette. Groen seile om kamp.
Ons sal defnetief die jaar 'n plan moet maak om almal bymekaar te kom, al is dit net om 'n RIB uit die suide te deel.
Ian, selfde, jammer ons het mekaar gemis, Kaptein Morgaan vir die Orgaan, wat kan ek se?
Sal defnetief voor die tyd gesels. Probeer altyd op dieselfde plek staan. Kan so nou en dan doen met hulp as die "kaptein" begin nukkerig raak.Simen wrote:Nam-fish wrote:Hi Simen.
Was self op 108 van die 28ste Des tot 2Jan.
Jammer ek het jou nie raakgeloop nie. Waar was julle kamp?
Tweede ry links as jy afry water toe.(SToRNT) straat, net tussen eerste en tweede stel toilette. Groen seile om kamp.
Ons sal defnetief die jaar 'n plan moet maak om almal bymekaar te kom, al is dit net om 'n RIB uit die suide te deel.
Ian, selfde, jammer ons het mekaar gemis, Kaptein Morgaan vir die Orgaan, wat kan ek se?
OK, weet presies. Ons was in diesefde ry, maar regs. Saam (langs) Maritz van Vuuren - hulle (ook van Otji) gekamp. Wit D/cab cruiser met roofrack, Grootfontein Reg.
Sal mekaar hierdie jaar vroegtydig opspoor. Kannie toelaat dat julle al die "Kaptein" alleen akkomodeer nie......